Christian gospel music, worship songs

Christian gospel music, worship songs

Christian gospel music, worship songs

Christian Music Hope, Faith Inspiration
Christian gospel music worship songs
Christian Worship Songs
3 days Rapture Theory

#FaithSaterday
Faith Saterday
The Book of Gentiles
Book of Gentiles Index

Share Button

Christian Music Hope, Faith Inspiration

Christian Music Hope, Faith Inspiration

Christian Music Hope, Faith Inspiration

Christian Music Hope, Faith Inspiration
Christian gospel music worship songs
Christian Worship Songs
3 days Rapture Theory

#FaithSaterday
Faith Saterday
The Book of Gentiles
Book of Gentiles Index

Share Button

Christian gospel music worship songs

Christian gospel music worship songs

The Gospel of Messiah #FSBT Parables
Jou daaglikse bybel vers
Your random Bible message

Christian gospel music worship songs singles

Christian gospel music worship songs multi song mix

Hope Faith Inspiration

 

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Christian gospel music worship songs

Share Button

Mark of the beast and the Christian sabbath

Mark of the beast

Revelation 13:16-17

And he causes all, the small and the great, and the rich and the poor, and the free men and the slaves, to be given a mark on their right hand, or on their forehead, and he provides that no one should be able to buy or to sell, except the one who has the mark, either the name of the beast or the number of his name.

Openbaring 13:16-17

En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe ‘n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.

The Christian sabbath

Romans 14:5-12

One man regards one day above another, another regards every day alike. Let each man be fully convinced in his own mind. He who observes the day, observes it for the Lord, and he who eats, does so for the Lord, for he gives thanks to God; and he who eats not, for the Lord he does not eat, and gives thanks to God. For not one of us lives for himself, and not one dies for himself; for if we live, we live for the Lord, or if we die, we die for the Lord; therefore whether we live or die, we are the Lord’s. For to this end Christ died and lived again, that He might be Lord both of the dead and of the living. But you, why do you judge your brother? Or you again, why do you regard your brother with contempt? For we shall all stand before the judgment seat of God.
For it is written, “AS I LIVE, SAYS THE LORD, EVERY KNEE SHALL BOW TO ME, AND EVERY TONGUE SHALL GIVE PRAISE TO GOD.”
So then each one of us shall give account of himself to God.

Matthew 19:16-19

And someone came to Him and said, “Teacher, what good thing shall I do that I may obtain eternal life?” And He said to him, “Why are you asking Me about what is good? There is only One who is good; but if you wish to enter into life, keep the commandments.” Then he said to Him, “Which ones?” And Jesus said, “YOU SHALL NOT COMMIT MURDER; YOU SHALL NOT COMMIT ADULTERY; YOU SHALL NOT STEAL; YOU SHALL NOT BEAR FALSE WITNESS; HONOR YOUR FATHER AND MOTHER; and YOU SHALL LOVE YOUR NEIGHBOR AS YOURSELF.”

John 14:15

If you love Me, you will keep My commandments.

Die Christelike sabbat

Romeine 14:5-12

Die een ag die een dag bo die ander, die ander ag al die dae gelyk. Laat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees.
Hy wat die dag waarneem, neem dit waar tot eer van die Here; en hy wat die dag nie waarneem nie, neem dit nie waar nie tot eer van die Here; en wie eet, eet tot eer van die Here, want hy dank God; en wie nie eet nie, eet nie tot eer van die Here, en hy dank God.
Want niemand van ons leef vir homself nie en niemand sterf vir homself nie. Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here; of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here. Want hiervoor het Christus ook gesterwe en opgestaan en weer lewend geword, om oor dode sowel as lewende te heers. Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou broeder? Want ons sal almal voor die regterstoel van Christus gestel word. Want daar is geskrywe: So waaragtig as Ek leef, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely.
So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee.

Matthéüs 19:16-19

En daar kom een na Hom en sê vir Hom: Goeie Meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan hê?
En Hy sê vir hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe een, naamlik God. Maar as jy in die lewe wil ingaan, onderhou die gebooie.
Hy vra Hom: Watter? En Jesus sê–dit: Jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie egbreek nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie;
eer jou vader en moeder; en: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Johannes 14:15

As julle My liefhet, bewaar my gebooie.

Related posts
salvation and 10 commandments
Doctrine The 10 commandments
The 10 Commandments as edited by Jesus
Bible verses for the day 2 Corinthians 5:17, Ephesians 1:7, Hebrews 10:17, Daniel 9:9

Previous post
Daily Bible verse Malachi Isaiah 1 Peter Psalm

Mark of the beast and the Christian sabbath
Merk van die dier en Die Christelike sabbat

Share Button

Daily Bible verse Malachi Isaiah 1 Peter Psalm

Daily Bible verse Malachi Isaiah 1 Peter Psalm

NASB77

Malachi 3:16-18

Then those who feared the LORD spoke to one another, and the LORD gave attention and heard it, and a book of remembrance was written before Him for those who fear the LORD and who esteem His name.
“And they will be Mine,” says the LORD of hosts, “on the day that I prepare My own possession, and I will spare them as a man spares his own son who serves him.”
So you will again distinguish between the righteous and the wicked, between one who serves God and one who does not serve Him.

Isaiah 4:2-3

In that day the Branch of the LORD will be beautiful and glorious, and the fruit of the earth will be the pride and the adornment of the survivors of Israel.
And it will come about that he who is left in Zion and remains in Jerusalem will be called holy—everyone who is recorded for life in Jerusalem.

1 Peter 2:9

But you are A CHOSEN RACE, A royal PRIESTHOOD, A HOLY NATION, A PEOPLE FOR God’s OWN POSSESSION, that you may proclaim the excellencies of Him who has called you out of darkness into His marvelous light;

Psalm 103:13

Just as a father has compassion on his children, So the LORD has compassion on those who fear Him.

Psalm 34:15

The eyes of the LORD are toward the righteous, And His ears are open to their cry.

daaglikse bybel vers Maleagi Jesaja 1 Petrus Psalms

daaglikse bybel vers Maleagi Jesaja 1 Petrus Psalms

AFR53

Maleagi 3:16-18

Toe het die wat die HERE vrees, met mekaar gespreek; en die HERE het dit opgemerk en gehoor, en daar is ‘n gedenkboek voor sy aangesig geskrywe vir die wat die HERE vrees en sy Naam eer.
En hulle sal My tot ‘n eiendom wees, sê die HERE van die leërskare, op die dag wat Ek skep, en Ek sal met hulle medelyde hê soos ‘n man medelyde het met sy seun wat hom dien.
Dan sal julle weer die onderskeid sien tussen die regverdige en die goddelose, tussen die wat God dien en die wat Hom nie dien nie.

Jesaja 4:2-3

In dié dag sal die Spruit van die HERE wees tot sieraad en heerlikheid, en die vrug van die land tot hoogheid en versiering vir die vrygeraaktes van Israel.
En wie in Sion oorgebly het en gespaar is in Jerusalem, dié sal heilig genoem word, elkeen wat onder die lewendes opgeskrywe is in Jerusalem

1 Petrus 2:9

Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig,

Psalms 103:13

Soos ‘n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.

Psalms 34:15

Samek. Wyk af van wat verkeerd is, en doen wat goed is; soek die vrede en jaag dit na.

Jewish Days for 2018

Christianity

Share Button

Daily Bible verse Believe trust receive

Trust in the Lord and believe like a child and the Lord will provide that which you need

Daily Bible verse Believe trust receive

NASB77

Psalm 146:7

Who executes justice for the oppressed; Who gives food to the hungry. The LORD sets the prisoners free.

Proverbs 10:3

The LORD will not allow the righteous to hunger, But He will thrust aside the craving of the wicked.

Matthew 6:31-32

“Do not be anxious then, saying, ‘What shall we eat?’ or ‘What shall we drink?’ or ‘With what shall we clothe ourselves?’ For all these things the Gentiles eagerly seek; for your heavenly Father knows that you need all these things.”

Luke 12:31

But seek for His kingdom, and these things shall be added to you.

Philippians 4:19

And my God shall supply all your needs according to His riches in glory in Christ Jesus.

daaglikse bybel vers Glo vertrou ontvang

Vertrou op die Here en glo soos ‘n kind en die Here sal voorsien wat jy nodig het.

AFR53

Psalms 146:7

wat aan die verdruktes reg doen, wat aan die hongeriges brood gee. Die HERE maak die gevangenes los.

Spreuke 10:3

Die HERE laat die regverdige nie honger ly nie, maar die begeerlikheid van die goddelose stoot Hy weg.

Matteus 6:31-32

Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie?
Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het.

Lukas 12:31

Maar soek die koninkryk van God, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

Filippense 4:19

En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.

Previous Posts

to whom does the kingdom of God belong

praying to have your sins forgiven

Christianity

Next Post

The end times part one

Share Button

Bible verse about praying to have your sins forgiven

When you have sinned and forgave those who has sinned against you, your sins will be washed away by the blood of Jesus Christ everytime if you believe in him. Therefore when you pray for the forgiveness of your sins you should pray “forgive me my sins as I have forgave those whom has sinned against me”.

Daily Bible verse to whom does the kingdom of God belong

NASB77

1 John 1:7-9

but if we walk in the light as He Himself is in the light, we have fellowship with one another, and the blood of Jesus His Son cleanses us from all sin.
If we say that we have no sin, we are deceiving ourselves, and the truth is not in us.
If we confess our sins, He is faithful and righteous to forgive us our sins and to cleanse us from all unrighteousness.

James 5:16

Therefore, confess your sins to one another, and pray for one another, so that you may be healed. The effective prayer of a righteous man can accomplish much.

1 John 2:2-4

and He Himself is the propitiation for our sins; and not for ours only, but also for those of the whole world.
And by this we know that we have come to know Him, if we keep His commandments.
The one who says, “I have come to know Him,” and does not keep His commandments, is a liar, and the truth is not in him;

Matthew 6:12

And forgive us our debts, as we also have forgiven our debtors.

daaglikse bybel vers wanneer jy bid om jou sonde te vergewe

As jy gesondig het en vergewe diegene wat teen jou gesondig het, sal jou sondes elke keer deur die bloed van Jesus Christus verwyder word as jy in Hom glo. Daarom, as jy vir die vergifnis van jou sondes bid, moet jy bid “vergewe my my sondes soos ek diegene vergewe het wat teen my gesondig het vergewe”.

AFR53

1 Johannes 1:9

Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.
As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie.
As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.

Jakobus 5:16

Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.

1 Johannes 2:2-4

En Hy is ‘n versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s’n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld.
En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar.
Hy wat sê: Ek ken Hom, en sy gebooie nie bewaar nie, is ‘n leuenaar en in hom is die waarheid nie.

Matteus 6:12

en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe;

Previous Posts

Bible verse about the sinners prayer

to whom does the kingdom of God belong

Christianity

Share Button

Daily Bible verse to whom does the kingdom of God belong

Daily Bible verse to whom does the kingdom of God belong

NASB77

Psalm 36:2

For it flatters him in his own eyes Concerning the discovery of his iniquity and the hatred of it.

Proverbs 20:18

Prepare plans by consultation, And make war by wise guidance.

Psalm 78:56

Yet they tempted and rebelled against the Most High God, And did not keep His testimonies,

Proverbs 8:7

For my mouth shall utter truth, And wickedness is an abomination to my lips.

Proverbs 3:6

In all your ways acknowledge Him,
And He will make your paths straight.

angel guardian Matthew 18-10
angel guardian Matthew 18-10

Matthew 18:10

See that you do not despise one of these little ones, for I say to you, that their angels in heaven continually behold the face of My Father who is in heaven.

Luke 18:15-20

And they were bringing even their babies to Him so that He might touch them, but when the disciples saw it, they began rebuking them. But Jesus called for them, saying, “Permit the children to come to Me, and do not hinder them, for the kingdom of God belongs to such as these. Truly I say to you, whoever does not receive the kingdom of God like a child shall not enter it at all.” And a certain ruler questioned Him, saying, “Good Teacher, what shall I do to inherit eternal life?” And Jesus said to him, “Why do you call Me good? No one is good except God alone. “You know the commandments, ‘DO NOT COMMIT ADULTERY, DO NOT MURDER, DO NOT STEAL, DO NOT BEAR FALSE WITNESS, HONOR YOUR FATHER AND MOTHER.’”

daaglikse bybel vers aan wie behoort the koninkryk van God

AFR53

Psalms 36:3

Want dit vlei hom in sy oë in verband met die uitvind en haat van sy skuld.

Spreuke 20:18

Planne kom deur beraadslaging tot stand; voer dan oorlog met goeie oorleg.

Psalms 78:56

Maar hulle het Hom versoek en was wederstrewig teen God, die Allerhoogste, en hulle het sy getuienisse nie onderhou nie.

Spreuke 8:7

Want my verhemelte spreek waarheid, en goddeloosheid is vir my lippe ‘n gruwel.

Spreuke 3:6

Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.

guardian angel Matthew 18-10
guardian angel Matthew 18-10

Matteus 18:10

Pas op dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want Ek sê vir julle dat hulle engele in die hemele altyd die aangesig sien van my Vader wat in die hemele is.

Lukas 18:15-20

En hulle het ook die klein kindertjies na Hom gebring, sodat Hy hulle kon aanraak; en toe die dissipels dit sien, het hulle hul bestraf.
Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.
Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.
En ‘n sekere owerste vra Hom en sê: Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?
En Jesus antwoord hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie behalwe een, naamlik God.
Jy ken die gebooie: Jy mag nie egbreek nie; jy mag nie doodslaan nie; jy mag nie steel nie; jy mag geen valse getuienis gee nie; eer jou vader en jou moeder.

Previous Posts

the Devil and God’s plan for you

youth love fear exercise

Love

Doctrine God loves us

love they Lord love each other love they woman and love they enemies

How to show God that you love him

The Law of Love

Gods’ love and Punishment

Christianity

Share Button

Bible verse of the day the Devil and God’s plan for you

The next biblical war
spiritual gifts and Faith / spiritual gifts
Gog is another name for the devil / Gog and Magog and middle eastern wars

Bible verse of the day the Devil and God’s plan for you

NASB77

Mark 1:13

And He was in the wilderness forty days being tempted by Satan; and He was with the wild beasts, and the angels were ministering to Him.

Luke 13:25-27

“Once the head of the house gets up and shuts the door, and you begin to stand outside and knock on the door, saying, ‘Lord, open up to us!’ then He will answer and say to you, ‘I do not know where you are from.’ Then you will begin to say, ‘We ate and drank in Your presence, and You taught in our streets’; and He will say, ‘I tell you, I do not know where you are from; DEPART FROM ME, ALL YOU EVILDOERS.’”

Matthew 16:23

But He turned and said to Peter, “Get behind Me, Satan! You are a stumbling block to Me; for you are not setting your mind on God’s interests, but man’s.”

John 13:2

And during supper, the devil having already put into the heart of Judas Iscariot, the son of Simon, to betray Him,

Revelation 12:9

And the great dragon was thrown down, the serpent of old who is called the devil and Satan, who deceives the whole world; he was thrown down to the earth, and his angels were thrown down with him.

Ezekiel 13:19

“And for handfuls of barley and fragments of bread, you have profaned Me to My people to put to death some who should not die and to keep others alive who should not live, by your lying to My people who listen to lies.”’”

Hosea 4:6

My people are destroyed for lack of knowledge. Because you have rejected knowledge, I also will reject you from being My priest. Since you have forgotten the law of your God, I also will forget your children.

Jeremiah 29:11

‘For I know the plans that I have for you,’ declares the LORD, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope.

daaglikse bybel vers Die Duiwel en God se plan vir jou

AFR53

Markus 1:13

En Hy was daar in die woestyn veertig dae lank, terwyl Hy deur die Satan versoek is; en Hy was saam met die wilde diere, en die engele het Hom gedien.

Lukas 13:25-27

Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin buitekant te staan en aan die deur te klop en te sê: Here, Here, maak vir ons oop–sal Hy antwoord en vir julle sê: Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie. Dan sal julle begin sê: Ons het in u teenwoordigheid geëet en gedrink, en U het op ons strate geleer. En Hy sal sê: Ek sê vir julle, Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie. Gaan weg van My, al julle werkers van die ongeregtigheid!

Matteus 16:23

Maar Hy het omgedraai en vir Petrus gesê: Gaan weg agter My, Satan! Jy is vir My ‘n struikelblok, omdat jy nie die dinge van God bedink nie, maar die dinge van die mense.

Johannes 13:2

En gedurende die maaltyd–die duiwel het dit al in die hart van Judas Iskáriot, die seun van Simon, ingegee om Hom te verraai–

Openbaring 12:9

En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp.

Esegiël 13:19

En julle ontheilig My by my volk vir ‘n paar hande vol gars en vir ‘n paar stukke brood om siele dood te maak wat nie moes gesterf het nie, en om siele in die lewe te hou wat nie moes geleef het nie, deurdat julle my volk belieg wat na leuens luister.

Hosea 4:6

My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet.

Jeremia 29:11

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee.

Previous Posts

Bible verse of the day Exodus Isaiah Luke Psalm 1 Chronicles

The next biblical war

Christianity

Share Button

Bible verse of the day Exodus Isaiah Luke Psalm 1 Chronicles

Bible verse of the day Exodus Isaiah Luke Psalm 1 Chronicles

NASB77

Isaiah 7:4

and say to him, ‘Take care, and be calm, have no fear and do not be fainthearted because of these two stubs of smoldering firebrands, on account of the fierce anger of Rezin and Aram, and the son of Remaliah.

Exodus 23:30

I will drive them out before you little by little, until you become fruitful and take possession of the land.

Isaiah 6:12

The LORD has removed men far away, And the forsaken places are many in the midst of the land.

Luke 12:6

Are not five sparrows sold for two cents? And yet not one of them is forgotten before God.

Psalm 105:15

“Do not touch My anointed ones, And do My prophets no harm.”

1 Chronicles 16:22

“Do not touch My anointed ones, And do My prophets no harm.”

1 Chronicles 16:23

Sing to the LORD, all the earth; Proclaim good tidings of His salvation from day to day.

daaglikse bybel vers Jesaja Eksodus Lukas Psalms 1 Kronieke

AFR53

Jesaja 7:4

en sê vir hom: Neem jou in ag en wees gerus; wees nie bevrees en laat jou hart nie week word oor hierdie twee rokende stukke brandhout nie–weens die gloeiende toorn van Resin en die Arameërs en van die seun van Remália;

Eksodus 23:30

Ek sal hulle so langsamerhand voor jou uit verdrywe, totdat jy vrugbaar word en die land beërwe.

Jesaja 6:12

en die HERE die mense ver verwyder het en die verlatenheid groot is in die land.

Lukas 12:6

Word vyf mossies nie vir twee stuiwers verkoop nie? En nie een van hulle is voor God vergeet nie.

Psalms 105:15

Raak my gesalfdes nie aan en doen my profete geen kwaad nie.

1 Kronieke 16:22

Raak my gesalfdes nie aan en doen my profete geen kwaad nie.

1 Kronieke 16:23

Sing tot eer van die HERE, o ganse aarde! Verkondig sy heil van dag tot dag.

Previous Posts

Bible verse of the day youth love fear exercise

The next biblical war

Christianity

Popular Posts

The Book of Enoch Chapter 58 The monsters Leviathan and Behemoth
Bible verse of the day Romans Matthew John
The Book of Enoch chapter 23
The Book of Enoch Chapter 57
The Book of Enoch chapter 56 third parable, concerning the saints and the elect
The Book of Enoch chapter 8 Sorcery and Astrology
Bible verse about Truth Christian fellowship
Bible verse of the day salvation and 10 commandments video
Endtime text about the Last King of the North Turkey/Syria
The Book of Enoch

Share Button