Bible verse for the day Sabbath

Bible verse for the day Sabbath

NASB77

Matthew 12:8

For the Son of Man is Lord of the Sabbath.

Mark 2:28

Consequently, the Son of Man is Lord even of the Sabbath

Luke 6:5

And He was saying to them, “The Son of Man is Lord of the Sabbath.”

Mark 3:4

And He said to them, “Is it lawful on the Sabbath to do good or to do harm, to save a life or to kill?” But they kept silent.

Bybel vers vir die dag sabbat

Bybel vers vir die dag sabbat

AFR53

Mattheus 12:8

want die Seun van die mens is Here óók van die sabbat.

Markus 2:28

Daarom is die Seun van die mens Here ook van die sabbat.

Lukas 6:5

Toe sê Hy vir hulle: Die Seun van die mens is Here óók van die sabbat.

Markus 3:4

Daarop sê Hy vir hulle: Is dit geoorloof om op die sabbat goed of kwaad te doen, ‘n lewe te red of dood te maak? Maar hulle het stilgebly.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Mark of the beast and the Christian sabbath

Mark of the beast

Revelation 13:16-17

And he causes all, the small and the great, and the rich and the poor, and the free men and the slaves, to be given a mark on their right hand, or on their forehead, and he provides that no one should be able to buy or to sell, except the one who has the mark, either the name of the beast or the number of his name.

Openbaring 13:16-17

En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe ‘n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.

The Christian sabbath

Romans 14:5-12

One man regards one day above another, another regards every day alike. Let each man be fully convinced in his own mind. He who observes the day, observes it for the Lord, and he who eats, does so for the Lord, for he gives thanks to God; and he who eats not, for the Lord he does not eat, and gives thanks to God. For not one of us lives for himself, and not one dies for himself; for if we live, we live for the Lord, or if we die, we die for the Lord; therefore whether we live or die, we are the Lord’s. For to this end Christ died and lived again, that He might be Lord both of the dead and of the living. But you, why do you judge your brother? Or you again, why do you regard your brother with contempt? For we shall all stand before the judgment seat of God.
For it is written, “AS I LIVE, SAYS THE LORD, EVERY KNEE SHALL BOW TO ME, AND EVERY TONGUE SHALL GIVE PRAISE TO GOD.”
So then each one of us shall give account of himself to God.

Matthew 19:16-19

And someone came to Him and said, “Teacher, what good thing shall I do that I may obtain eternal life?” And He said to him, “Why are you asking Me about what is good? There is only One who is good; but if you wish to enter into life, keep the commandments.” Then he said to Him, “Which ones?” And Jesus said, “YOU SHALL NOT COMMIT MURDER; YOU SHALL NOT COMMIT ADULTERY; YOU SHALL NOT STEAL; YOU SHALL NOT BEAR FALSE WITNESS; HONOR YOUR FATHER AND MOTHER; and YOU SHALL LOVE YOUR NEIGHBOR AS YOURSELF.”

John 14:15

If you love Me, you will keep My commandments.

Die Christelike sabbat

Romeine 14:5-12

Die een ag die een dag bo die ander, die ander ag al die dae gelyk. Laat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees.
Hy wat die dag waarneem, neem dit waar tot eer van die Here; en hy wat die dag nie waarneem nie, neem dit nie waar nie tot eer van die Here; en wie eet, eet tot eer van die Here, want hy dank God; en wie nie eet nie, eet nie tot eer van die Here, en hy dank God.
Want niemand van ons leef vir homself nie en niemand sterf vir homself nie. Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here; of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here. Want hiervoor het Christus ook gesterwe en opgestaan en weer lewend geword, om oor dode sowel as lewende te heers. Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou broeder? Want ons sal almal voor die regterstoel van Christus gestel word. Want daar is geskrywe: So waaragtig as Ek leef, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely.
So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee.

Matthéüs 19:16-19

En daar kom een na Hom en sê vir Hom: Goeie Meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan hê?
En Hy sê vir hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe een, naamlik God. Maar as jy in die lewe wil ingaan, onderhou die gebooie.
Hy vra Hom: Watter? En Jesus sê–dit: Jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie egbreek nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie;
eer jou vader en moeder; en: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Johannes 14:15

As julle My liefhet, bewaar my gebooie.

Related posts
salvation and 10 commandments
Doctrine The 10 commandments
The 10 Commandments as edited by Jesus
Bible verses for the day 2 Corinthians 5:17, Ephesians 1:7, Hebrews 10:17, Daniel 9:9

Previous post
Daily Bible verse Malachi Isaiah 1 Peter Psalm

Mark of the beast and the Christian sabbath
Merk van die dier en Die Christelike sabbat

Share Button