Always remember

Always remember the works that I do shall he do also

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs

Always remember

the works that I do shall he do also

New American Standard 1977

Deuteronomy 11:4

and what He did to Egypt’s army, to its horses and its chariots, when He made the water of the Red Sea to engulf them while they were pursuing you, and the LORD completely destroyed them;

New American Standard 1977

John 14:12

Truly, truly, I say to you, he who believes in Me,

the works that I do shall he do also

; and greater works than these shall he do; because I go to the Father.

New American Standard 1977

Mark 16:16

He who has believed and has been baptized shall be saved; but he who has disbelieved shall be condemned.

New American Standard 1977

James 1:22

But prove yourselves doers of the word, and not merely hearers who delude themselves.

Onthou altyd

die werke wat Ek doen, sal hy ook doen

AFR53

Deuteronomium 11:4

en wat Hy gedoen het aan die leër van Egipte, aan sy perde en aan sy strydwaens waaroor Hy die waters van die Skelfsee laat aanstroom het toe hulle julle agtervolg het, sodat die HERE hulle omgebring het tot vandag toe;

AFR53

Johannes 14:12

Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo–

die werke wat Ek doen, sal hy ook doen

; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan.

AFR53

Markus 16:16

Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.

AFR53

Jakobus 1:22

En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Always remember the works that I do shall he do also

Share Button

Because of the littleness of your faith

Because of the littleness of your faith

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs

Because of the littleness of your faith

New American Standard 1977

Psalms 17:6

I have called upon Thee, for Thou wilt answer me, O God; Incline Thine ear to me, hear my speech.

New American Standard 1977

Psalms 7:6

Arise, O LORD, in Thine anger; Lift up Thyself against the rage of my adversaries, And arouse Thyself for me; Thou hast appointed judgment.

New American Standard 1977

Zechariah 4:7

‘What are you, O great mountain? Before Zerubbabel you will become a plain; and he will bring forth the top stone with shouts of “Grace, grace to it!”’”

New American Standard 1977

Isaiah 49:11

And I will make all My mountains a road, And My highways will be raised up.

New American Standard 1977

Isaiah 40:4-5

Let every valley be lifted up, And every mountain and hill be made low; And let the rough ground become a plain, And the rugged terrain a broad valley; Then the glory of the LORD will be revealed, And all flesh will see it together; For the mouth of the LORD has spoken.”

New American Standard 1977

Mark 11:23

Truly I say to you, whoever says to this mountain, ‘Be taken up and cast into the sea,’ and does not doubt in his heart, but believes that what he says is going to happen, it shall be granted him.

New American Standard 1977

Matthew 17:20

And He said to them, “Because of the littleness of your faith; for truly I say to you, if you have faith as a mustard seed, you shall say to this mountain, ‘Move from here to there,’ and it shall move; and nothing shall be impossible to you.

New American Standard 1977

John 14:13

And whatever you ask in My name, that will I do, that the Father may be glorified in the Son.

Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle

Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle

AFR53

Psalm 17:6

Ek roep U aan, want U verhoor my, o God! Neig u oor tot my, luister na my woord!

AFR53

Psalm 7:7

Staan op, HERE, in u toorn, verhef U teen die grimmigheid van my teëstanders en ontwaak vir my, U wat die reg beveel het!

AFR53

Sagaria 4:7

Wie is jy, groot berg? Voor Serubbábel sal jy tot ‘n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring onder uitroepe van: Genade, genade oor hom!

AFR53

Jesaja 49:11

En Ek sal al my berge tot ‘n weg maak, en my grootpaaie sal opgevul wees.

AFR53

Jesaja 40:4-5

Elke dal moet opgevul en elke berg en heuwel klein gemaak word; en die bult moet ‘n gelykte en die rotsagtige plekke ‘n laagte word. En die heerlikheid van die HERE sal geopenbaar word, en alle vlees tesame sal dit sien: want die mond van die HERE het dit gespreek.

AFR53

Markus 11:23

Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see–en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur–hy sal verkry net wat hy sê.

AFR53

Matthéüs 17:20

En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ‘n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie.

AFR53

Johannes 14:13

En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Because of the littleness of your faith

Share Button

Bible verse for the day Holy Spirit

Bible verse for the day Holy Spirit

The Gospel of Messiah #FSBT Parables
Jou daaglikse bybel vers
Your random Bible message

NASB77

Nehemiah 9:20

And Thou didst give Thy good Spirit to instruct them, Thy manna Thou didst not withhold from their mouth, And Thou didst give them water for their thirst.

John 14:26

But the Helper, the Holy Spirit, whom the Father will send in My name, He will teach you all things, and bring to your remembrance all that I said to you.

Mark 13:11

And when they arrest you and deliver you up, do not be anxious beforehand about what you are to say, but say whatever is given you in that hour; for it is not you who speak, but it is the Holy Spirit.

Luke 12:12

for the Holy Spirit will teach you in that very hour what you ought to say

Romans 12:6–8

And since we have gifts that differ according to the grace given to us, let each exercise them accordingly: if prophecy, according to the proportion of his faith; if service, in his serving; or he who teaches, in his teaching; or he who exhorts, in his exhortation; he who gives, with liberality; he who leads, with diligence; he who shows mercy, with cheerfulness.

1 Corinthians 12:8–10

who shall also confirm you to the end, blameless in the day of our Lord Jesus Christ. God is faithful, through whom you were called into fellowship with His Son, Jesus Christ our Lord. Now I exhort you, brethren, by the name of our Lord Jesus Christ, that you all agree, and there be no divisions among you, but you be made complete in the same mind and in the same judgment.

1 Peter 4:11

Whoever speaks, let him speak, as it were, the utterances of God; whoever serves, let him do so as by the strength which God supplies; so that in all things God may be glorified through Jesus Christ, to whom belongs the glory and dominion forever and ever. Amen.

Bybel vers vir die dag Heilige Gees

Bybel vers vir die dag Heilige Gees

AFR53

Nehemía 9:20

En u goeie Gees het U gegee om hulle te onderrig, en u manna het U nie van hulle mond teruggehou nie en aan hulle water gegee vir hulle dors.

Johannes 14:26

maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.

Markus 13:11

En wanneer hulle jul weglei om julle oor te lewer, moenie julle vooraf kwel oor wat julle sal spreek nie, en moenie daaroor dink nie; maar wat julle in dié uur gegee word, dit moet julle spreek; want dit is nie julle wat spreek nie, maar die Heilige Gees.

Lukas 12:12

want die Heilige Gees sal julle in dieselfde uur leer wat julle moet sê.

Romeine 12:6–8

En ons besit genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons gegee is:
is dit profesie, na die maat van die geloof; of bediening, in die werk van bediening; of wie leer, in die lering;
of wie vermaan, in die vermaning; wie uitdeel, in opregtheid; wie ‘n voorganger is, met ywer; wie barmhartigheid bewys, met blymoedigheid.

1 Korinthiërs 12:8–10

Want aan die een word deur die Gees ‘n woord van wysheid gegee, en aan die ander ‘n woord van kennis vanweë dieselfde Gees; aan ‘n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan ‘n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees;
aan ‘n ander werkinge van kragte, aan ‘n ander profesie, aan ‘n ander onderskeiding van die geeste, aan ‘n ander allerhande tale, aan ‘n ander uitleg van tale.

1 Petrus 4:11

As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat God verleen, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid. Amen.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day Sabbath

Bible verse for the day Sabbath

NASB77

Matthew 12:8

For the Son of Man is Lord of the Sabbath.

Mark 2:28

Consequently, the Son of Man is Lord even of the Sabbath

Luke 6:5

And He was saying to them, “The Son of Man is Lord of the Sabbath.”

Mark 3:4

And He said to them, “Is it lawful on the Sabbath to do good or to do harm, to save a life or to kill?” But they kept silent.

Bybel vers vir die dag sabbat

Bybel vers vir die dag sabbat

AFR53

Mattheus 12:8

want die Seun van die mens is Here óók van die sabbat.

Markus 2:28

Daarom is die Seun van die mens Here ook van die sabbat.

Lukas 6:5

Toe sê Hy vir hulle: Die Seun van die mens is Here óók van die sabbat.

Markus 3:4

Daarop sê Hy vir hulle: Is dit geoorloof om op die sabbat goed of kwaad te doen, ‘n lewe te red of dood te maak? Maar hulle het stilgebly.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day I gave my all

Bible verse for the day I gave my all

NASB77

2 Timothy 4:6-8

For I am already being poured out as a drink offering, and the time of my departure has come.
I have fought the good fight, I have finished the course, I have kept the faith;
in the future there is laid up for me the crown of righteousness, which the Lord, the righteous Judge, will award to me on that day; and not only to me, but also to all who have loved His appearing.

2 Corinthians 3:4-6

And such confidence we have through Christ toward God.
Not that we are adequate in ourselves to consider anything as coming from ourselves, but our adequacy is from God, who also made us adequate as servants of a new covenant, not of the letter, but of the Spirit; for the letter kills, but the Spirit gives life.

Isaiah 34:16

Seek from the book of the LORD, and read: Not one of these will be missing; None will lack its mate. For His mouth has commanded, And His Spirit has gathered them.

Mark 1:27

And they were all amazed, so that they debated among themselves, saying, “What is this? A new teaching with authority! He commands even the unclean spirits, and they obey Him.”

Bybel vers vir die dag Ek het my alles gegee

Bybel vers vir die dag Ek het my alles gegee

AFR53

2 Timótheüs 4:6-8

Want ek word alreeds as ‘n drankoffer uitgegiet, en die tyd van my heengaan is naby.
Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.
Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het.

2 Korintiërs 3:4-6

So ‘n vertroue het ons deur Christus by God.
Nie dat ons uit ons self bekwaam is om iets as uit ons self te bedink nie, maar ons bekwaamheid is uit God, wat ons ook bekwaam gemaak het as dienaars van ‘n nuwe testament, nie van die letter nie, maar van die gees; want die letter maak dood, maar die gees maak lewend.

Jesaja 34:16

Soek in die boek van die HERE en lees! Nie een van hierdie wesens ontbreek nie, die een mis die ander nie; want my mond–dié het dit beveel, en sy Gees–dié het hulle bymekaargebring.

Markus 1:27

En almal was verbaas, sodat hulle onder mekaar vra en sê: Wat is dit? Watter nuwe leer is dit, dat Hy met gesag ook aan die onreine geeste bevel gee en hulle Hom gehoorsaam is?

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse Bybel vers John Johannes Mark Markus Luke Lukas Matthews Mattheus

Bible verse Bybel vers John Johannes Mark Markus Luke Lukas Matthews Mattheus

Daily Bible verse Wisdom

NASB77

John 13:14

If I then, the Lord and the Teacher, washed your feet, you also ought to wash one another’s feet.

John 7:7

The world cannot hate you; but it hates Me because I testify of it, that its deeds are evil.

Mark 7:7

‘BUT IN VAIN DO THEY WORSHIP ME, TEACHING AS DOCTRINES THE PRECEPTS OF MEN.’

Luke 7:7

for this reason I did not even consider myself worthy to come to You, but just say the word, and my servant will be healed.

Matthew 7:7

Ask, and it shall be given to you; seek, and you shall find; knock, and it shall be opened to you.

daaglikse bybel vers

Bible verse Bybel vers John Johannes Mark Markus Luke Lukas Matthews Mattheus

AFR53

Johannes 13:14

As Ek dan, die Here en die Meester, julle voete gewas het, is julle ook verplig om mekaar se voete te was.

Johannes 7:7

Die wêreld kan julle nie haat nie; maar My haat hy, omdat Ek van hom getuig dat sy werke boos is.

Markus 7:7

Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is.

Lukas 7:7

Daarom het ek my ook nie waardig geag om na U te gaan nie; sê dit maar met ‘n woord, en my kneg sal gesond word.

Mattheus 7:7

Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.

Previous Posts

End Times part 1

Believe trust receive

USA Revival

Christianity

Next Post

The end times part one

Share Button