Bible verse for the day A joyful heart

Bible verse for the day A joyful heart

The Gospel of Messiah #FSBT Parables
Jou daaglikse bybel vers
Your random Bible message

NASB77

Proverbs 17:22

A joyful heart is good medicine, But a broken spirit dries up the bones.

Jeremiah 2:7

And I brought you into the fruitful land, To eat its fruit and its good things. But you came and defiled My land, And My inheritance you made an abomination.

2 Corinthians 9:7

Let each one do just as he has purposed in his heart; not grudgingly or under compulsion; for God loves a cheerful giver.

1 Peter 3:3-4

And let not your adornment be merely external—braiding the hair, and wearing gold jewelry, or putting on dresses; but let it be the hidden person of the heart, with the imperishable quality of a gentle and quiet spirit, which is precious in the sight of God.

Bybel vers vir die dag ‘n Vrolike hart

Bybel vers vir die dag ‘n Vrolike hart

AFR53

Spreuke 17:22

‘n Vrolike hart bevorder die genesing, maar ‘n verslae gees laat die gebeente uitdroog.

Jeremia 2:7

En Ek het julle gebring in ‘n land van tuine, om die vrugte en die goeie daarvan te eet; maar toe julle inkom, het julle my land verontreinig en my erfenis ‘n gruwel gemaak.

2 Korintiërs 9:7

Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het ‘n blymoedige gewer lief.

1 Petrus 3:3-4

Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van ‘n sagmoedige en stille gees, wat baie kosbaar is voor God.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day I gave my all

Bible verse for the day I gave my all

NASB77

2 Timothy 4:6-8

For I am already being poured out as a drink offering, and the time of my departure has come.
I have fought the good fight, I have finished the course, I have kept the faith;
in the future there is laid up for me the crown of righteousness, which the Lord, the righteous Judge, will award to me on that day; and not only to me, but also to all who have loved His appearing.

2 Corinthians 3:4-6

And such confidence we have through Christ toward God.
Not that we are adequate in ourselves to consider anything as coming from ourselves, but our adequacy is from God, who also made us adequate as servants of a new covenant, not of the letter, but of the Spirit; for the letter kills, but the Spirit gives life.

Isaiah 34:16

Seek from the book of the LORD, and read: Not one of these will be missing; None will lack its mate. For His mouth has commanded, And His Spirit has gathered them.

Mark 1:27

And they were all amazed, so that they debated among themselves, saying, “What is this? A new teaching with authority! He commands even the unclean spirits, and they obey Him.”

Bybel vers vir die dag Ek het my alles gegee

Bybel vers vir die dag Ek het my alles gegee

AFR53

2 Timótheüs 4:6-8

Want ek word alreeds as ‘n drankoffer uitgegiet, en die tyd van my heengaan is naby.
Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.
Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het.

2 Korintiërs 3:4-6

So ‘n vertroue het ons deur Christus by God.
Nie dat ons uit ons self bekwaam is om iets as uit ons self te bedink nie, maar ons bekwaamheid is uit God, wat ons ook bekwaam gemaak het as dienaars van ‘n nuwe testament, nie van die letter nie, maar van die gees; want die letter maak dood, maar die gees maak lewend.

Jesaja 34:16

Soek in die boek van die HERE en lees! Nie een van hierdie wesens ontbreek nie, die een mis die ander nie; want my mond–dié het dit beveel, en sy Gees–dié het hulle bymekaargebring.

Markus 1:27

En almal was verbaas, sodat hulle onder mekaar vra en sê: Wat is dit? Watter nuwe leer is dit, dat Hy met gesag ook aan die onreine geeste bevel gee en hulle Hom gehoorsaam is?

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day who knew no sin to be sin

Bible verse for the day who knew no sin to be sin

NASB77

2 Corinthians 5:21

He made Him who knew no sin to be sin on our behalf, that we might become the righteousness of God in Him.

Bybel vers vir die dag Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak

Bybel vers vir die dag Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak

AFR53

2 Korintiërs 5:21

Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button