He who separates himself seeks his own desire, He quarrels against all sound wisdom.
Isaiah 26:8
Indeed, while following the way of Thy judgments, O LORD, We have waited for Thee eagerly; Thy name, even Thy memory, is the desire of our souls.
Jeremiah 15:17
I did not sit in the circle of merrymakers, Nor did I exult. Because of Thy hand upon me I sat alone, For Thou didst fill me with indignation.
Matthew 22:35-38
And one of them, a lawyer, asked Him a question, testing Him,
“Teacher, which is the great commandment in the Law?”
And He said to him, “ ‘YOU SHALL LOVE THE LORD YOUR GOD WITH ALL YOUR HEART, AND WITH ALL YOUR SOUL, AND WITH ALL YOUR MIND.’ This is the great and foremost commandment.
Bybel vers vir die dag
Bybel vers vir die dag
AFR53
Spreuke 18:1
Hy wat hom afskei, soek sy eie begeerte; hy bestry alles wat waarlik tot voordeel strek.
Jesaja 26:8
Ook in die weg van u oordele het ons U verwag, o HERE! Tot u Naam en tot u gedenknaam gaan die begeerte van ons siel uit.
Jeremia 15:17
Ek het nie gesit in ‘n vergadering van spotters of was nie uitgelate nie; vanweë u hand het ek alleen gesit, want U het my met grimmigheid vervul.
Matthéüs 22:35-38
En een van hulle, ‘n wetgeleerde, het ‘n vraag gestel om Hom te versoek en gesê:
Meester, wat is die groot gebod in die wet?
En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.
Dit is die eerste en groot gebod.
Bible verses for the day Globe Rapture All can be saved
NASB77
Job 38:32-33
Can you lead forth a constellation in its season, And guide the Bear with her satellites?
Do you know the ordinances of the heavens, Or fix their rule over the earth?
Job 26:10
He has inscribed a circle on the surface of the waters, At the boundary of light and darkness.
Job 26:7
He stretches out the north over empty space, And hangs the earth on nothing.
Proverbs 17:27-28
He who restrains his words has knowledge, And he who has a cool spirit is a man of understanding.
Even a fool, when he keeps silent, is considered wise; When he closes his lips, he is counted prudent.
Joshua 10:13
So the sun stood still, and the moon stopped, Until the nation avenged themselves of their enemies.Is it not written in the book of Jashar? And the sun stopped in the middle of the sky, and did not hasten to go down for about a whole day.
Luke 13:23-24
And someone said to Him, “Lord, are there just a few who are being saved?” And He said to them, Strive to enter by the narrow door; for many, I tell you, will seek to enter and will not be able.
Joel 2:31-32
The sun will be turned into darkness, And the moon into blood, Before the great and awesome day of the LORD comes.
And it will come about that whoever calls on the name of the LORD Will be delivered; For on Mount Zion and in Jerusalem There will be those who escape, As the LORD has said, Even among the survivors whom the LORD calls.
Romans 11:26-27
and thus all Israel will be saved; just as it is written, “THE DELIVERER WILL COME FROM ZION, HE WILL REMOVE UNGODLINESS FROM JACOB. AND THIS IS MY COVENANT WITH THEM, WHEN I TAKE AWAY THEIR SINS.
Romans 10:12-13
For there is no distinction between Jew and Greek; for the same Lord is Lord of all, abounding in riches for all who call upon Him; for “WHOEVER WILL CALL UPON THE NAME OF THE LORD WILL BE SAVED.”
1 Timothy 2:4
who desires all men to be saved and to come to the knowledge of the truth.
2 Peter 3:9
The Lord is not slow about His promise, as some count slowness, but is patient toward you, not wishing for any to perish but for all to come to repentance.
Commentary video
Bybel vers vir die dag Aarde Wegraping Almal kan tot redding kom
Bybel vers vir die dag Aarde Wegraping Almal kan tot redding kom
AFR53
Job 38:32-33
Kan jy die Diereriem uitbring op sy tyd? En die Beer met sy kleintjies lei? Ken jy die wette van die hemel? Of kan jy sy heerskappy oor die aarde bestel?
Job 26:10
Hy het ‘n kring afgetrek oor die watervlakte tot waar lig in duisternis eindig.
Job 26:7
voor Hom wat die noorde uitspan oor die chaos, wat die aarde ophang oor ‘n niks;
Spreuke 17:27-28
Wie sy woorde inhou, besit kennis; en hy wat kalm is van gees, is ‘n man van verstand.
Selfs ‘n sot sal as hy swyg, vir wys gereken word; as hy sy lippe toe hou, vir verstandig.
Josua 10:13
Toe staan die son stil en bly die maan staan totdat die volk hulle gewreek het op hul vyande. Staan dit nie geskrywe in die Boek van die Opregte nie? En die son het bly staan in die middel van die hemel en het hom nie gehaas om onder te gaan nie, omtrent ‘n volle dag.
Lukas 13:23-24
Toe sê iemand vir Hom: Here, is die wat gered word, min? En Hy antwoord hulle:
Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie.
Joël 2:31-32
Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige dag van die HERE kom. En elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word; want op die berg Sion en in Jerusalem sal daar ontkoming wees soos die HERE gesê het, en onder die vrygeraaktes die wat die HERE sal roep.
Romeine 11:26
en so sal die hele Israel gered word, soos geskrywe is: Die Verlosser sal uit Sion kom en sal die goddelooshede van Jakob afwend;
Romeine 10:12-13
Want daar is geen onderskeid tussen Jood en Griek nie; dieselfde Here tog is Here van almal en is ryk oor almal wat Hom aanroep.
Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
1 Timoteus 2:4
wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.
2 Petrus 3:9
Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.
The Lord is not slow about His promise, as some count slowness, but is patient toward you, not wishing for any to perish but for all to come to repentance.
A joyful heart is good medicine, But a broken spirit dries up the bones.
Jeremiah 2:7
And I brought you into the fruitful land, To eat its fruit and its good things. But you came and defiled My land, And My inheritance you made an abomination.
2 Corinthians 9:7
Let each one do just as he has purposed in his heart; not grudgingly or under compulsion; for God loves a cheerful giver.
1 Peter 3:3-4
And let not your adornment be merely external—braiding the hair, and wearing gold jewelry, or putting on dresses; but let it be the hidden person of the heart, with the imperishable quality of a gentle and quiet spirit, which is precious in the sight of God.
Bybel vers vir die dag ‘n Vrolike hart
Bybel vers vir die dag ‘n Vrolike hart
AFR53
Spreuke 17:22
‘n Vrolike hart bevorder die genesing, maar ‘n verslae gees laat die gebeente uitdroog.
Jeremia 2:7
En Ek het julle gebring in ‘n land van tuine, om die vrugte en die goeie daarvan te eet; maar toe julle inkom, het julle my land verontreinig en my erfenis ‘n gruwel gemaak.
2 Korintiërs 9:7
Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het ‘n blymoedige gewer lief.
1 Petrus 3:3-4
Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van ‘n sagmoedige en stille gees, wat baie kosbaar is voor God.
Bible verse for the day Honor the LORD from your wealth
NASB77
Proverbs 3:9-10
Honor the LORD from your wealth, And from the first of all your produce; So your barns will be filled with plenty, And your vats will overflow with new wine.
Bybel vers vir die dag Vereer die HERE uit jou goed
Bybel vers vir die dag Vereer die HERE uit jou goed
AFR53
Spreuke 3:9-10
Vereer die HERE uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste; dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.
You must be logged in to post a comment.