Daily Bible verse Daaglikse Bybel vers 16 January God will destroy the wicked

God will destroy the wicked

Jeremiah 1:16

King James Bible 
And I will utter my judgments against them touching all their wickedness, who have forsaken me, and have burned incense unto other gods, and worshipped the works of their own hands. 

Jeremia 1:16

Afrikaans 1953 
En Ek sal my oordele oor hulle uitspreek, weens al hulle boosheid; dat hulle My verlaat het en vir ander gode rook laat opgaan het en hulle voor die werke van hulle hande neergebuig het.  

Daily Bible verse, Daaglikse Bybel vers, 16 January, God will destroy the wicked

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments

Daily Bible verse, Daaglikse Bybel vers, 16 January, God will destroy the wicked

Share Button

Random bible verses Willekeurige Bybel verse

The Gospel of Messiah #FSBT Parables
Jou daaglikse bybel vers
Your random Bible message

Random bible verses

Random bible verses

NASB77

Matthew 12:18-21

“BEHOLD, MY SERVANT WHOM I HAVE CHOSEN;
MY BELOVED IN WHOM MY SOUL is WELL-PLEASED;
I WILL PUT MY SPIRIT UPON HIM,
AND HE SHALL PROCLAIM JUSTICE TO THE GENTILES.
HE WILL NOT QUARREL, NOR CRY OUT;
NOR WILL ANYONE HEAR HIS VOICE IN THE STREETS.
A BATTERED REED HE WILL NOT BREAK OFF,
AND A SMOLDERING WICK HE WILL NOT PUT OUT,
UNTIL HE LEADS JUSTICE TO VICTORY.
AND IN HIS NAME THE GENTILES WILL HOPE.”

Revelation 3:20

Behold, I stand at the door and knock; if anyone hears My voice and opens the door, I will come in to him, and will dine with him, and he with Me.

Amos 3:7

Surely the Lord GOD does nothing Unless He reveals His secret counsel To His servants the prophets.

Daniel 2:47

The king answered Daniel and said, “Surely your God is a God of gods and a Lord of kings and a revealer of mysteries, since you have been able to reveal this mystery.”

Jeremiah 23:22

But if they had stood in My council, Then they would have announced My words to My people, And would have turned them back from their evil way And from the evil of their deeds.

Revelation 10:7

but in the days of the voice of the seventh angel, when he is about to sound, then the mystery of God is finished, as He preached to His servants the prophets.

John 15:15

No longer do I call you slaves, for the slave does not know what his master is doing; but I have called you friends, for all things that I have heard from My Father I have made known to you.

Romans 12:14-21

Bless those who persecute you; bless and do not curse.
Rejoice with those who rejoice, and weep with those who weep.
Be of the same mind toward one another; do not be haughty in mind, but associate with the lowly.
Do not be wise in your own estimation.
Never pay back evil for evil to anyone.
Respect what is right in the sight of all men.
If possible, so far as it depends on you, be at peace with all men.
Never take your own revenge, beloved, but leave room for the wrath of God, for it is written, “Vengeance is Mine, I will repay,” says the Lord.
“But if your enemy is hungry, feed him, and if he is thirsty, give him a drink; for in so doing you will heap burning coals on his head.”
Do not be overcome by evil, but overcome evil with good.

Romans 3:5

But if our unrighteousness demonstrates the righteousness of God, what shall we say? The God who inflicts wrath is not unrighteous, is He? (I am speaking in human terms.)

Genesis 18:25

That be far from Thee to do after this manner, to slay the righteous with the wicked, that so the righteous should be as the wicked; that be far from Thee; shall not the judge of all the earth do justly?

Matthew 11:12

And from the days of John the Baptist until now the kingdom of heaven suffers violence, and violent men take it by force.

Esther 1:18

And this day the ladies of Persia and Media who have heard of the queen’s conduct will speak in the same way to all the king’s princes, and there will be plenty of contempt and anger.

Lamentations 1:17

Zion stretches out her hands; There is no one to comfort her; The LORD has commanded concerning Jacob That the ones round about him should be his adversaries; Jerusalem has become an unclean thing among them.

Isaiah 35:4

Say to those with anxious heart, “Take courage, fear not. Behold, your God will come with vengeance; The recompense of God will come, But He will save you.

1 Corinthians 12:13

For by one Spirit we were all baptized into one body, whether Jews or Greeks, whether slaves or free, and we were all made to drink of one Spirit.

Colossians 2:12

having been buried with Him in baptism, in which you were also raised up with Him through faith in the working of God, who raised Him from the dead.

Willekeurige Bybel verse

Willekeurige Bybel verse

AFR53

Matthéüs 12:18-21

Kyk, my Kneg wat Ek uitverkies het, my Geliefde in wie my siel ‘n welbehae het! Ek sal my Gees op Hom lê, en Hy sal aan die nasies die reg aankondig.
Hy sal nie twis of uitroep nie, en niemand sal sy stem op die strate hoor nie.
‘n Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en ‘n lamppit wat rook, sal Hy nie uitblus nie, totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring.
En op sy Naam sal die heidene hoop.

Openbaring 3:20

Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My

Amos 3:7

Want die Here HERE doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.

Daniël 2:47

Die koning het Daniël geantwoord en gesê: Waarlik, julle God is die God van die gode en die Here van die konings en die Openbaarder van geheimenisse, daarom was jy in staat om hierdie geheim te openbaar.

Jeremia 23:22

Maar as hulle in my raad gestaan het, moet hulle my volk my woorde laat hoor en hulle terugbring van hul verkeerde weg en van die boosheid van hul handelinge.

Openbaring 10:7

maar in die dae van die stem van die sewende engel, wanneer hy met die basuin sal blaas, dan is die verborgenheid van God volbring, soos Hy die blye tyding verkondig het aan sy diensknegte, die profete.

Johannes 15:15

Ek noem julle nie meer diensknegte nie, omdat die dienskneg nie weet wat sy heer doen nie. Maar Ek het julle vriende genoem, omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.

Romeine 12:14-21

seën die wat julle vervolg, seën en moenie vervloek nie;
wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween;
wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar voeg julle by die nederige; moenie eiewys wees nie;
vergeld niemand kwaad vir kwaad nie; bedink wat goed is voor alle mense;
as dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.
Moenie julle wreek nie, geliefdes, maar gee plek vir die toorn; want daar is geskrywe: Aan My kom die wraak toe, Ek sal vergeld, spreek die Here.
As jou vyand dan honger het, gee hom iets om te eet; as hy dors het, gee hom iets om te drink, want sodoende sal jy op sy hoof vurige kole ophoop.
Laat jou nie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.

Romeine 3:5

Maar as ons ongeregtigheid die geregtigheid van God bewys, wat sal ons sê? Is God wat die toorn oor ons bring, dan nie onregverdig nie? Ek spreek menslikerwys.

Génesis 18:25

Laat dit ver van U wees om so iets te doen: om die regverdige saam met die goddelose om te bring, sodat die regverdige gelyk is met die goddelose. Laat dit ver van U wees! Sal die Regter van die ganse aarde geen reg doen nie?

Matthéüs 11:12

Maar van die dae van Johannes die Doper af tot nou toe word die koninkryk van die hemele bestorm, en bestormers gryp dit met geweld.

Ester 1:18

Dieselfde dag nog sal die vorstinne van die Perse en Meders, as hulle die geval van die koningin hoor, dit aan al die vorste van die koning vertel; en dan sal dit genoeg veragting en gramskap afgee! .

Klaagliedere 1:17

Pe. Sion brei haar hande uit, sy het geen trooster nie; die HERE het die wat rondom hom was, teen Jakob ontbied as sy teëstanders; Jerusalem het in hul midde ‘n voorwerp van afsku geword

Jesaja 35:4

Sê aan die wat vervaard is van hart: Wees sterk, wees nie bevrees nie! Kyk, julle God kom met wraak, met goddelike vergelding; Hy self sal kom en julle verlos.

1 Korinthiërs 12:13

Want ons is almal ook deur een Gees gedoop tot een liggaam, of ons Jode of Grieke is, slawe of vrymanne; en ons is almal van een Gees deurdronge.

Kolossense 2:12

omdat julle saam met Hom begrawe is in die doop, waarin julle ook saam opgewek is deur die geloof in die werking van God wat Hom uit die dode opgewek het.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day A joyful heart

Bible verse for the day A joyful heart

The Gospel of Messiah #FSBT Parables
Jou daaglikse bybel vers
Your random Bible message

NASB77

Proverbs 17:22

A joyful heart is good medicine, But a broken spirit dries up the bones.

Jeremiah 2:7

And I brought you into the fruitful land, To eat its fruit and its good things. But you came and defiled My land, And My inheritance you made an abomination.

2 Corinthians 9:7

Let each one do just as he has purposed in his heart; not grudgingly or under compulsion; for God loves a cheerful giver.

1 Peter 3:3-4

And let not your adornment be merely external—braiding the hair, and wearing gold jewelry, or putting on dresses; but let it be the hidden person of the heart, with the imperishable quality of a gentle and quiet spirit, which is precious in the sight of God.

Bybel vers vir die dag ‘n Vrolike hart

Bybel vers vir die dag ‘n Vrolike hart

AFR53

Spreuke 17:22

‘n Vrolike hart bevorder die genesing, maar ‘n verslae gees laat die gebeente uitdroog.

Jeremia 2:7

En Ek het julle gebring in ‘n land van tuine, om die vrugte en die goeie daarvan te eet; maar toe julle inkom, het julle my land verontreinig en my erfenis ‘n gruwel gemaak.

2 Korintiërs 9:7

Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het ‘n blymoedige gewer lief.

1 Petrus 3:3-4

Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van ‘n sagmoedige en stille gees, wat baie kosbaar is voor God.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Todays bible verse 19-12-17

Todays bible verse

Jeremiah 29 verse 11

‘For I know the plans that I have for you,’ declares the LORD, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope.

Jeremia 29 vers 11

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee.

Previous post
Daily Bible verse Doctrine You may eat any food once you have blessed it

Share Button