2 Chronicles 26:5
New American Standard 1977
And he continued to seek God in the days of Zechariah, who had understanding through the vision of God; and as long as he sought the LORD, God prospered him.
2 Kronieke 26:5
Ou Afrikaanse vertaaling
En hy het God geduring gesoek
in die dae van Sagaria, wat onderrig
gegee het in die vlees van God.
En in die dae wat hy die Here gesoek het,
het God hom voorspoedig gemaak.
