Psalm 18:48
New American Standard 1977
He delivers me from my enemies;
Surely Thou dost lift me above those who rise up against me;
Thou dost rescue me from the violent man.
Psalm 18:48-49
Ou Afrikaanse vertaaling 1953
Die God wat my wraak gee en volke aan my onderwerp;
wat my red van my vyande;
ja U verhef my bo my teenstanders;
U bevry my van die man van geweld.
