Bible verse of the day Matthew 1 Thessalonians Revelation

Matthew 17:11

New American Standard 1977
And He answered and said, “Elijah is coming and will restore all things;

Mattheus 17:11

Ou Afrikaanse vertaaling 1953
En Jesus antwoord en se vir hulle:
Dis waar, Elia kom eers en sal alles herstel;

1 Thessalonians 5:2

New American Standard 1977
For you yourselves know full well that the day of the Lord will come just like a thief in the night.

1 Thessalonicense 5:2

Ou Afrikaanse vertaaling 1953
want julle weet self baie goed dat die dag van die Here kom net soos n dief in die nag.

Revelation 3:3

New American Standard 1977
Remember therefore what you have received and heard; and keep it, and repent. If therefore you will not wake up, I will come like a thief, and you will not know at what hour I will come upon you.

Openbaring 3:3

Ou Afrikaanse vertaaling 1953
Onthou dan hoe jy dit ontvang en gehoor het, as jy dan nie wakker word nie, sal Ek op jou af kom soos n dief,
en jy sal nie weet in watter uur Ek op jou afkom nie.

Bible Teachings

Christian Worship Songs With Lyrics

Share Button