Bible verse of the day Nehemiah 8:3 and John

Nehemiah 8:3

New American Standard 1977
And he read from it before the square which was in front of the Water Gate from early morning until midday, in the presence of men and women, those who could understand; and all the people were attentive to the book of the law.

Nehemia 8:3

Ou Afrikaanse vertaaling 1953
En Esra, die priester, het die wet voor die vergadering gebring,
manne sowel as vroue en almal wat met verstand kon luister,
op die eerste dag van die sewende maand.

John 14:15

New American Standard 1977
If you love Me, you will keep My commandments.

Johannes 14:15

Ou Afrikaanse vertaaling 1953
As julle My lief het, bewaar my gebooie.

John 14:13

New American Standard 1977
And whatever you ask in My name, that will I do, that the Father may be glorified in the Son.

Johannes 14:13

Ou Afrikaanse vertaaling 1953
En wat julle ook al in my Naam vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word.

Bible Teachings

Christian Worship Songs With Lyrics

Share Button