Bible verse for today Woman

woman the bible header

Bible verse for today Psalm, Romans, Titus, Mark, Luke

Bible verse for today

New American Standard 1977

Old Testament

Proverbs 14:1
The wise woman builds her house,
But the foolish tears it down with her own hands.

Proverbs 31:28-31
Her children rise up and bless her;
Her husband also, and he praises her, saying:
“Many daughters have done nobly,
But you excel them all.”
Charm is deceitful and beauty is vain,
But a woman who fears the LORD, she shall be praised.
Give her the product of her hands,
And let her works praise her in the gates.

Gospel

Jesus showed how we should treat woman, even the apostles and disciples struggled to understand his teaching by action

Luke 13:12-17
And when Jesus saw her, He called her over and said to her, “Woman, you are freed from your sickness.” And He laid His hands upon her; and immediately she was made erect again, and began glorifying God. And the synagogue official, indignant because Jesus had healed on the Sabbath, began saying to the multitude in response, “There are six days in which work should be done; therefore come during them and get healed, and not on the Sabbath day.” But the Lord answered him and said, “You hypocrites, does not each of you on the Sabbath untie his ox or his donkey from the stall, and lead him away to water him? “And this woman, a daughter of Abraham as she is, whom Satan has bound for eighteen long years, should she not have been released from this bond on the Sabbath day?” And as He said this, all His opponents were being humiliated; and the entire multitude was rejoicing over all the glorious things being done by Him.

Luke 2:36-38
And there was a prophetess, Anna the daughter of Phanuel, of the tribe of Asher. She was advanced in years, having lived with a husband seven years after her marriage, and then as a widow to the age of eighty-four. And she never left the temple, serving night and day with fastings and prayers.
And at that very moment she came up and began giving thanks to God, and continued to speak of Him to all those who were looking for the redemption of Jerusalem.

Luke 8:43-48
And a woman who had a hemorrhage for twelve years, and could not be healed by anyone,
came up behind Him, and touched the fringe of His cloak; and immediately her hemorrhage stopped.
And Jesus said, “Who is the one who touched Me?” And while they were all denying it, Peter said, “Master, the multitudes are crowding and pressing upon You.”
But Jesus said, “Someone did touch Me, for I was aware that power had gone out of Me.”
And when the woman saw that she had not escaped notice, she came trembling and fell down before Him, and declared in the presence of all the people the reason why she had touched Him, and how she had been immediately healed.
And He said to her, “Daughter, your faith has made you well; go in peace.”

Luke 8:1-3
And it came about soon afterwards, that He began going about from one city and village to another, proclaiming and preaching the kingdom of God; and the twelve were with Him, and also some women who had been healed of evil spirits and sicknesses: Mary who was called Magdalene, from whom seven demons had gone out, and Joanna the wife of Chuza, Herod’s steward, and Susanna, and many others who were contributing to their support out of their private means.

Luke 10:39-42
And she had a sister called Mary, who moreover was listening to the Lord’s word, seated at His feet. But Martha was distracted with all her preparations; and she came up to Him, and said, “Lord, do You not care that my sister has left me to do all the serving alone? Then tell her to help me.” But the Lord answered and said to her, “Martha, Martha, you are worried and bothered about so many things; but only a few things are necessary, really only one, for Mary has chosen the good part, which shall not be taken away from her.”

John 4:9-10
The Samaritan woman therefore said to Him, “How is it that You, being a Jew, ask me for a drink since I am a Samaritan woman?” (For Jews have no dealings with Samaritans.)
Jesus answered and said to her, “If you knew the gift of God, and who it is who says to you, ‘Give Me a drink,’ you would have asked Him, and He would have given you living water.”

John 4:27
And at this point His disciples came, and they marveled that He had been speaking with a woman; yet no one said, “What do You seek?” or, “Why do You speak with her?”

Jesus showed how we should treat woman, even the apostles and disciples struggled to understand his teaching by action

Apostle teaching

1 Peter 3:1
In the same way, you wives, be submissive to your own husbands so that even if any of them are disobedient to the word, they may be won without a word by the behavior of their wives,

1 Peter 3:7
You husbands likewise, live with your wives in an understanding way, as with a weaker vessel, since she is a woman; and grant her honor as a fellow heir of the grace of life, so that your prayers may not be hindered.

Bybel vers vir vandag

Ou Afrikaanse vertaaling 1953

Ou Testament

Spreuke 14:1
Die wysheid van die vroue bou die huis, maar die sotheid breek dit met eie hande af.

Spreuke 31:28-31
Kof. Haar seuns tree op en noem haar gelukkig, haar man ook, en hy prys haar:
Resj. Baie dogters het hulle knap gedra, maar jy oortref hulle almal.
Sjin. Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid; ‘n vrou wat die HERE vrees, sy moet geprys word.
Tau. Gee haar van die vrug van haar hande, en laat haar werke haar prys in die poort.

Die goeie nuus

Jesus het deur aksie vir ons gewys hoe ons n vrou moet behandel, iets wat selves die apostels en dissipels gesukkel het om te verstaan

Lukas 13:12-17
En toe Jesus haar sien, roep Hy haar en sê: Vrou, jy is van jou krankheid verlos.
En Hy het haar die hande opgelê, en onmiddellik het sy regop gestaan en God verheerlik.
Maar die owerste van die sinagoge, wat verontwaardig was dat Jesus op die sabbat genees het, antwoord en sê vir die skare: Daar is ses dae waarop ‘n mens behoort te werk; kom dan op dié dae en laat julle genees en nie op die sabbatdag nie.
Toe antwoord die Here hom en sê: Jou geveinsde, maak elkeen van julle nie op die sabbat sy os of esel van die krip los en lei hom weg om hom te laat drink nie?
Maar hierdie vrou wat ‘n dogter van Abraham is, wat die Satan–dink daaraan! –agttien jaar lank gebind het, moes sy nie van hierdie band op die sabbatdag verlos word nie?
En toe Hy dit sê, het al sy teëstanders beskaamd geword; en die hele skare was bly oor al die heerlike dinge wat deur Hom gebeur het.

Lukas 2:36-38
En daar was Anna, ‘n profetes, die dogter van Fánuel, uit die stam van Aser. Sy was op baie ver gevorderde leeftyd en het van haar maagdom af sewe jaar lank met haar man saamgelewe;
en sy was ‘n weduwee van omtrent vier en tagtig jaar. Sy het nie weggebly van die tempel nie, en met vaste en gebede God gedien, nag en dag.
En sy het in dieselfde uur daar gekom en die Here geprys en van Hom gespreek met almal in Jerusalem wat die verlossing verwag het.

Lukas 8:43-48
En ‘n vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, en wat haar hele vermoë aan geneeshere uitgegee het en deur niemand gesond gemaak kon word nie,
44 het van agter af gekom en die soom van sy kleed aangeraak, en haar bloedvloeiing het onmiddellik opgehou.
45 Daarop sê Jesus: Wie is dit wat My aangeraak het? En toe almal dit ontken, sê Petrus en die wat by hom was: Meester, die skare druk en verdring U, en U sê: Wie is dit wat My aangeraak het?
46 Maar Jesus antwoord: Iemand het My aangeraak, want Ek het gemerk dat krag van My uitgegaan het.
47 En toe die vrou sien dat sy nie verborge gebly het nie, kom sy bewende en val voor Hom neer en vertel Hom voor die hele volk om watter rede sy Hom aangeraak het en hoe sy onmiddellik gesond geword het.
48 En Hy sê vir haar: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede.

Lukas 8:1-3
En daarna het Hy die een stad en dorp ná die ander deurgereis en gepreek en die evangelie van die koninkryk van God verkondig; en die twaalf was saam met Hom,
ook sekere vroue wat genees was van bose geeste en siektes: Maria wat Magdaléna genoem word, uit wie sewe duiwels uitgegaan het,
en Johanna, die vrou van Gusa, ‘n bestuurder van Herodes, en Susanna en baie ander wat Hom almal met hulle besittings gedien het.

Lukas 10:39-42
En sy het ‘n suster gehad met die naam van Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na sy woord geluister.
Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê dan vir haar dat sy my moet help.
Maar Jesus antwoord en sê vir haar: Martha, Martha, jy is besorg en verontrus oor baie dinge;
maar een ding is nodig; en Maria het die goeie deel uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.

Johannes 4:9-10
En die Samaritaanse vrou sê vir Hom: Hoe is dit dat U wat ‘n Jood is, van my vra om te drink terwyl ek ‘n Samaritaanse vrou is? Want die Jode hou geen gemeenskap met die Samaritane nie.
Jesus antwoord en sê vir haar: As jy die gawe van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou sê: Gee vir My water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het.

Johannes 4:27
En op dié oomblik het sy dissipels gekom en hulle verwonder dat Hy met ‘n vrou in gesprek was. Tog het niemand gesê: Wat verlang U nie? of: Waarom spreek U met haar?

Jesus het deur aksie vir ons gewys hoe ons n vrou moet behandel, iets wat selves die apostels en dissipels gesukkel het om te verstaan

Apostel Onderig

1 Petrus 3:1
Net so moet julle, vroue, aan jul eie mans onderdanig wees, sodat, as sommige aan die woord ongehoorsaam is, hulle ook deur die wandel van die vroue sonder woorde gewin kan word

1 Petrus 3:7
Net so moet julle, manne, verstandig met hulle saamlewe en aan die vroulike geslag, as die swakkere, eer bewys, omdat julle ook mede-erfgename van die genade van die lewe is–sodat julle gebede nie verhinder mag word nie.

When a Rabbi finds Christ

Why we must pray for Isreal

Bible teaching links

One hour with Christ through prayer and worship

Bible verse about forgiveness

The most powerful prayer for watchmen

Faith Saturday Bible Teachings Christian Worship and daily bible verses

The rapture, end times and Armageddon in the words of our Savior

Bible verses for the day Matthew 25:14-30 Mattheus 25:14-30

Bible verse for the day Matthew 24 vs Revelations

Christian dates

Bible verse for today Gog Magog and middle eastern wars

Being Thankful to God

Bible verse for today Woman

Share Button

One thought on “Bible verse for today Woman”

  1. Pingback: Faith Saturday

Comments are closed.