Psalm 61

Psalms 61

Psalm 61

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments 

Psalm 61

Psalm 61

King James Bible
Hear My Cry; Listen to My Prayer
1 {To the chief Musician upon Neginah, A Psalm of David.} Hear my cry, O God; attend unto my prayer.
2 From the end of the earth will I cry unto thee, when my heart is overwhelmed: lead me to the rock that is higher than I.
3 For thou hast been a shelter for me, and a strong tower from the enemy.
4 I will abide in thy tabernacle for ever: I will trust in the covert of thy wings. Selah.
5 For thou, O God, hast heard my vows: thou hast given me the heritage of those that fear thy name.
6 Thou wilt prolong the king’s life: and his years as many generations.
7 He shall abide before God for ever: O prepare mercy and truth, which may preserve him.
8 So will I sing praise unto thy name for ever, that I may daily perform my vows.

Psalms 61

Afrikaans 1953
1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. ‘n Psalm van Dawid. 
2 o God, hoor my smeking, luister na my gebed! 
3 Van die einde van die aarde af roep ek U aan as my hart beswyk; lei my op ‘n rots wat vir my te hoog is. 
4 Want U het ‘n toevlug vir my geword, ‘n sterk toring teen die vyand. 
5 Ek wil in u tent vertoef vir ewig, in die skuilplek van u vleuels my verberg. Sela. 
6 Want U, o God, het my geloftes gehoor; U het die besitting gegee van die wat u Naam vrees. 
7 Mag U dae by die koning se dae byvoeg; mag sy jare wees soos van geslag tot geslag. 
8 Mag hy vir ewig voor die aangesig van God op die troon sit; beskik goedertierenheid en trou, dat dié hom bewaar. 
9 Só wil ek psalmsing tot eer van u Naam tot in ewigheid, om my geloftes te betaal, dag ná dag.

Psalm 61, Psalms 61

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments

Psalm 61, Psalms 61

Share Button