daily bible verse Ephesians 6:1-4 by the Apostle Paul
NASB77
Ephesians 6:1-4
Children, obey your parents in the Lord, for this is right. HONOR YOUR FATHER AND MOTHER (which is the first commandment with a promise), THAT IT MAY BE WELL WITH YOU, AND THAT YOU MAY LIVE LONG ON THE EARTH. And, fathers, do not provoke your children to anger; but bring them up in the discipline and instruction of the Lord.
daaglikse bybel verse Efesiërs 6:1-4 geskrywwe deur Paul
AFR53
Efesiërs 6:1-4
Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg.
Eer jou vader en jou moeder–dit is die eerste gebod met ‘n belofte–
sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.
En vaders, moenie julle kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van die Here.
Previous post

One thought on “daily bible verse Ephesians 6:1-4 by the Apostle Paul”
Comments are closed.