Daily Bible verse Daaglikse Bybel vers 30 December

Queen of heaven Asherah

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments

Punishment for serving the Queen of heaven Asherah

An Asherah pole is a sacred tree or pole or Judaeo pillar-figurine that stood near Canaanite and Judaeo religious locations to honor the mother-goddess Asherah, consort of El.

Jeremiah 44:24-28

New American Standard 1977 
24 Then Jeremiah said to all the people, including all the women, “Hear the word of the LORD, all Judah who are in the land of Egypt,
25 thus says the LORD of hosts, the God of Israel, as follows: ‘As for you and your wives, you have spoken with your mouths and fulfilled it with your hands, saying, “We will certainly perform our vows that we have vowed, to burn sacrifices to the queen of heaven and pour out libations to her.” Go ahead and confirm your vows, and certainly perform your vows!’ 
26 “Nevertheless hear the word of the LORD, all Judah who are living in the land of Egypt, ‘Behold, I have sworn by My great name,’ says the LORD, ‘never shall My name be invoked again by the mouth of any man of Judah in all the land of Egypt, saying, “As the Lord GOD lives.” 
27 ‘Behold, I am watching over them for harm and not for good, and all the men of Judah who are in the land of Egypt will meet their end by the sword and by famine until they are completely gone.
28 ‘And those who escape the sword will return out of the land of Egypt to the land of Judah few in number. Then all the remnant of Judah who have gone to the land of Egypt to reside there will know whose word will stand, Mine or theirs.

Jeremia 44:24-28

Afrikaans 1953
24 Verder het Jeremia aan die hele volk en al die vroue gesê: Hoor die woord van die HERE, o hele Juda wat in Egipteland is!
25 So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel, en sê: Julle en julle vroue, julle het dan met julle mond gespreek en dit met julle hande in vervulling laat gaan, terwyl julle sê: Ons sal ons geloftes wat ons gedoen het, stellig hou om rook te laat opgaan vir die hemelkoningin en vir haar drankoffers uit te giet–bevestig dan nou maar julle geloftes, ja, hou nou maar julle geloftes! 
26 Daarom, hoor die woord van die HERE, o hele Juda wat in Egipteland woon! Kyk, Ek sweer by my grote Naam, sê die HERE: Nooit sal my Naam meer aangeroep word deur die mond van enige man van Juda in die hele Egipteland nie, met die woorde: So waar as die Here HERE leef!
27 Kyk, Ek is wakker oor hulle ten kwade en nie ten goede nie; en al die manne van Juda wat in Egipteland is, sal deur die swaard en die hongersnood omkom, totdat dit met hulle gedaan is.
28 Maar die wat van die swaard vryraak, sal uit Egipteland terugkom in die land Juda, min in getal; so sal dan die hele oorblyfsel van Juda wat in Egipteland gekom het om daar as vreemdelinge te vertoef, weet wie se woord sal bestaan, myne of hulle s’n.

Daily Bible verse, Daaglikse Bybel vers, 30 December, Punishment for serving the, Queen of heaven, Asherah

Share Button