Daily Bible verse Daaglikse Bybel vers 10 January Sons of Satan

revelation endtime

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments

Sons of Satan

Genesis 10:10 

King James Bible 
And the beginning of his kingdom was Babel, and Erech, and Accad, and Calneh, in the land of Shinar.

Génesis 10:10

Afrikaans 1953 
En die begin van sy ryk was Babel en Ereg en Akkad en Kalne in die land Sínear. 

Matthew 24:24

King James Bible
For there shall arise false Christs, and false prophets, and shall shew great signs and wonders; insomuch that, if it were possible, they shall deceive the very elect.

Matthéüs 24:24

Afrikaans 1953
Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei.

Revelation 9:11

King James Bible
And they had a king over them, which is the angel of the bottomless pit, whose name in the Hebrew tongue is Abaddon, but in the Greek tongue hath his name Apollyon.  

Openbaring 9:11

Afrikaans 1953
En hulle het as koning oor hulle die engel van die afgrond; sy naam in Hebreeus is Abáddon, en in Grieks het hy die naam van Apóllion.

Revelation 11:7

King James Bible
And when they shall have finished their testimony, the beast that ascendeth out of the bottomless pit shall make war against them, and shall overcome them, and kill them.

Openbaring 11:7

Afrikaans 1953 
En wanneer hulle hul getuienis voleindig het, sal die dier wat uit die afgrond opkom, teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak;  

Daily Bible verse, Daaglikse Bybel vers, 10 January, Sons of Satan

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments

Daily Bible verse, Daaglikse Bybel vers, 10 January,  Sons of Satan

Share Button