Isaiah 29:17
New American Standard 1977
Is it not yet just a little while
Before Lebanon will be turned into a fertile field,
And the fertile field will be considered as a forest?
Jesaja 29:17
Ou Afrikaanse vertaaling 1953
Sal dit nie nog n baie kort rukkie duur dat die Libanon in n vrugteboord verander word,
en die vrugtebooed vir n bos gereken word nie?
Isaiah 17:14
New American Standard 1977
At evening time, behold, there is terror!
Before morning they are no more.
Such will be the portion of those who plunder us,
And the lot of those who pillage us.
Jesaja 17:14
Ou Afrikaanse vertaaling 1953
in die aand – daar is n verskriking! Voordatdat dit more word,
is hulle nie meer nie. Dit is die deel van hulle wat ons plunder,
en die lot van hulle wat ons beroof.
Isaiah 17:1
New American Standard 1977
The oracle concerning Damascus.
“Behold, Damascus is about to be removed from being a city,
And it will become a fallen ruin.
Jesaja 17:1
Ou Afrikaanse vertaaling 1953
GODSPRAAK oor Damaskus.
Kyk, Damaskus word weggeneem,
sodat dit geen stad meer is nie, maar dit sal n vervalle puinhoop word.
