Daily Bible verse Daaglikse Bybel vers 21 March

New Covenant

Birth of Christ

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments 

Birth of Christ

Isaiah 11:1

King James Bible
And there shall come forth a rod out of the stem of Jesse, and a Branch shall grow out of his roots:

Jesaja 11:1

Afrikaans 1953
Maar daar sal ‘n takkie uitspruit uit die stomp van Isai, en ‘n loot uit sy wortels sal vrugte dra;

Isaiah 9:6

For to us a child is born, to us a son is given: and the government shall be on his shoulder: and his name shall be called Wonderful, Counselor, The mighty God, The everlasting Father, The Prince of Peace.

Jesaja 9:6

tot vermeerdering van die heerskappy en tot vrede sonder einde, op die troon van Dawid en oor sy koninkryk, om dit te bevestig en dit te versterk deur reg en deur geregtigheid, van nou af tot in ewigheid. Die ywer van die HERE van die leërskare sal dit doen. 

Matthew 1:18

Now the birth of Jesus Christ was on this wise: When as his mother Mary was espoused to Joseph, before they came together, she was found with child of the Holy Ghost.

Matthéüs 1:18

Die geboorte van Jesus Christus was dan só: Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees. 

Matthew 2:1-2

Now when Jesus was born in Bethlehem of Judaea in the days of Herod the king, behold, there came wise men from the east to Jerusalem,
Saying, Where is he that is born King of the Jews? for we have seen his star in the east, and are come to worship him.

Matthéüs 2:1-2

En toe Jesus te Betlehem in Judéa gebore is, in die dae van koning Herodes, het daar wyse manne uit die Ooste in Jerusalem aangekom en gesê: Waar is die Koning van die Jode, wat gebore is? Want ons het sy ster in die Ooste gesien en gekom om Hom hulde te bewys.

Daily Bible verse, Daaglikse Bybel vers, 21 January, Birth, of, Christ

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments

Daily Bible verse, Daaglikse Bybel vers, 21 January,  Birth, of, Christ

Share Button