Daily Bible verse Daaglikse Bybel vers 17 January Yeh-ho-vaw God of Miracles

Parable of the Vineyard The rapture Book of Enoch the Apocalypse of Ezra

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments

Yeh-ho-vaw, YHWH, God of Miracles

Genesis 17:17 

King James Bible 
Then Abraham fell upon his face, and laughed, and said in his heart, Shall a child be born unto him that is an hundred years old? and shall Sarah, that is ninety years old, bear?

Génesis 17:17

Afrikaans 1953 
Toe val Abraham op sy aangesig, en hy lag en sê in sy hart: Kan daar vir een wat honderd jaar oud is, ‘n kind gebore word? Of kan Sara, wat negentig jaar oud is, baar? 


Matthew 9:27-34

King James Bible
And when Jesus departed thence, two blind men followed him, crying, and saying, Thou Son of David, have mercy on us.
And when he was come into the house, the blind men came to him: and Jesus saith unto them, Believe ye that I am able to do this?
They said unto him, Yea, Lord. Then touched he their eyes, saying, According to your faith be it unto you.
And their eyes were opened; and Jesus straitly charged them, saying, See that no man know it.
But they, when they were departed, spread abroad his fame in all that country.
As they went out, behold, they brought to him a dumb man possessed with a devil.
And when the devil was cast out, the dumb spake: and the multitudes marvelled, saying, It was never so seen in Israel.
But the Pharisees said, He casteth out devils through the prince of the devils.

Matthéüs 9:27-34

Afrikaans 1953
En toe Jesus daarvandaan verder gaan, het twee blindes Hom gevolg, terwyl hulle uitroep en sê: Wees ons barmhartig, Seun van Dawid!
En nadat Hy in die huis gegaan het, kom die blindes na Hom toe. En Jesus sê vir hulle: Glo julle dat Ek dit kan doen? Hulle antwoord Hom: Ja, Here.
Toe raak Hy hulle oë aan en sê: Laat dit vir julle wees volgens julle geloof.
En hulle oë het oopgegaan. En Jesus het hulle skerp aangespreek en gesê: Pas op, laat niemand dit te wete kom nie.
Maar hulle het heengegaan en Hom in daardie hele land bekend gemaak.
En terwyl hulle weggaan, bring die mense ‘n stom man wat van die duiwel besete was, na Hom toe.
En nadat die duiwel uitgedryf was, het die stomme gepraat. En die skare het hulle verwonder en gesê: So iets is nog nooit in Israel gesien nie!
Maar die Fariseërs het gesê: Deur die owerste van die duiwels dryf Hy die duiwels uit.

Romans 15:19

King James Bible
Through mighty signs and wonders, by the power of the Spirit of God; so that from Jerusalem, and round about unto Illyricum, I have fully preached the gospel of Christ. 

Romeine 15:19

Afrikaans 1953
deur die krag van tekens en wonders, deur die krag van die Gees van God, sodat ek die evangelieverkondiging van Christus volbring het van Jerusalem af en rondom tot by Illírikum; 

Psalm 77:14

King James Bible
Thou art the God that doest wonders: thou hast declared thy strength among the people.

Psalms 77:15

Afrikaans 1953 
U is die God wat wonders doen; U het u sterkte onder die volke bekend gemaak. 

Daily Bible verse, Daaglikse Bybel vers, 17 January, Yeh-ho-vaw, YHWH, God of Miracles

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments

Daily Bible verse, Daaglikse Bybel vers, 17 January, Yeh-ho-vaw, YHWH, God of Miracles

Share Button