Bible verse sexual advice to married woman and men Bybel vers Raad aangaande sex in die huwelik

biblical sex

Bible verse about woman Bybel vers oor vroue / Bible verse about the qualities of a good woman Bybel vers oor die kenmerke van n goeie vrou

Bible verse sexual advice to married woman and men

Note: This is not a commandment but to avoid temptation of the flesh which leads to adultery, which harms more then just those whom commits or think of commiting the act. Thinking of commiting adultery is a sin, and should be avoid as much as possible.

Kings James Version

1 Corinthians 7:2-7 and 10-11

Nevertheless, to avoid fornication, let every man have his own wife,
and let every woman have her own husband.
Let the husband render unto the wife due benevolence:
and likewise also the wife unto the husband.
The wife hath not power of her own body, but the husband:
and likewise also the husband hath not power of his own body, but the wife.
Defraud ye not one the other, except it be with consent for a time,
that ye may give yourselves to fasting and prayer; and come together again,
that Satan tempt you not for your incontinency.
But I speak this by permission, and not of commandment.
For I would that all men were even as I myself. But every man hath his proper gift of God,
one after this manner, and another after that.

And unto the married I command, yet not I, but the Lord,
Let not the wife depart from her husband:
But and if she depart, let her remain unmarried, or be reconciled to her husband:
and let not the husband put away his wife.

Teaching from Paul about married sex in plain english

To avoid a husband or wife to be tempted to seek for sex somewhere else, the husband and wife should never refuse the other sex, in this manner neither will have any self reasoned valet reason to cheat on the other, which is a sin.

Bybel vers Raad aangaande sex in die huwelik

Nota: Die is nie n gebod nie, maar n christelike manier om dit moeiliker te maak vir die bose om n vrou en/of haar man by die afground af te lei.

Ou Afrikaanse vertaaling 1953

1 Korintiërs 7:2-7 en 10-11

Maar vanweë die hoererye moet elke man sy eie vrou hê, en elke vrou moet haar eie man hê.
Die man moet aan die vrou die verskuldigde welwillendheid bewys, en net so ook die vrou aan die man.
Die vrou het nie mag oor haar eie liggaam nie, maar die man; en net so ook het die man nie mag oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.
Onttrek julle nie aan mekaar nie, behalwe met wedersydse ooreenstemming vir ‘n tyd lank om julle aan vas en gebed te kan wy; en kom weer bymekaar, sodat die Satan julle nie in versoeking bring deur julle gebrek aan selfbeheersing nie.
Maar dit sê ek by wyse van toelating, nie by wyse van gebod nie.
Want ek wens dat alle mense soos ek was; maar elkeen het sy eie genadegawe van God, die een so en die ander weer anders.

En aan die getroudes beveel ek–nie ek nie, maar die Here–dat die vrou nie van die man moet skei nie;
en as sy tog van hom skei, moet sy ongetroud bly, of haar met haar man versoen; en dat die man sy vrou nie moet verstoot nie.

Onderig van Paulus ontrent sex in die huwelik in plain afrikaans

Om te verhoud dat die man of vrou in hulle eie kop die idee kry om sex buite die huwelik te soek, want sy of haar man of vrou weerhou dit, moet die man of vrou nooit sex van die ander weerhou nie. As die man n drang het vervul dit en ook anders om.

Bible, verse, sexual advice, married woman, married men, Bybel vers, Raad aangaande sex, in die huwelik

Share Button

One thought on “Bible verse sexual advice to married woman and men Bybel vers Raad aangaande sex in die huwelik”

Comments are closed.