Ecclesiastes 9:11
New American Standard 1977
I again saw under the sun that the race is not to the swift, and the battle is not to the warriors, and neither is bread to the wise, nor wealth to the discerning, nor favor to men of ability; for time and chance overtake them all.
Prediker 9:11
Ou Afrikaanse vertaaling
Weer het ek onder die son gesien
dat die wedloop is nie vir die vinniges en
die oorlog nie vir die helde nie;
die brood nie vir die wyse of ook
rykdom vir die slimmes of ook
guns vir die verstandiges nie;
want tyd en lotgeval tref hulle almal
