2 Samuel 22:3
New American Standard 1977
My God, my rock, in whom I take refuge;
My shield and the horn of my salvation, my stronghold and my refuge;
My savior, Thou dost save me from violence.
2 Samuel 22:3
Ou vertaaling
God is my rots by wie ek skuil;
my skild en die horning van my heil,
my rotsvesting en my toevlug,
my verlosser;
van geweld het U my verlos
