Bible verse for the day If anyone loves the world

Bible verse for the day If anyone loves the world

NASB77

1 John 2:15-17

Do not love the world, nor the things in the world. If anyone loves the world, the love of the Father is not in him.
For all that is in the world, the lust of the flesh and the lust of the eyes and the boastful pride of life, is not from the Father, but is from the world. And the world is passing away, and also its lusts; but the one who does the will of God abides forever.

Bybel vers vir die dag As iemand die wêreld liefhet

Bybel vers vir die dag As iemand die wêreld liefhet

AFR53

1 Johannes 2:15-17

Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie. Want alles wat in die wêreld is–die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid van die lewe–is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld. En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button