Genesis 15:18
New American Standard 1977
On that day the LORD made a covenant with Abram, saying,
“To your descendants I have given this land,
From the river of Egypt as far as the great river, the river Euphrates:
Genesis 15:18
Ou Afrikaanse vertaaling 1953
Op die dag het die Here met Abram n verbond gesluit en gese: Aan jou nageslag gee ek hierdie land,
van die rivier van Egipte af to by die groot rivier, die Wufraat rivier:
