Bible verse for the day if you love those who love you, what reward have you
NASB77
Matthew 5:46-48
“For if you love those who love you, what reward have you? Do not even the tax-gatherers do the same? And if you greet your brothers only, what do you do more than others? Do not even the Gentiles do the same? Therefore you are to be perfect, as your heavenly Father is perfect.”
Bybel vers vir die dag as julle liefhet die wat vir julle liefhet, watter loon het julle
Bybel vers vir die dag as julle liefhet die wat vir julle liefhet, watter loon het julle
AFR53
Mattheus 5:46-48
Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet, watter loon het julle? Doen die tollenaars nie ook dieselfde nie?
En as julle net jul broeders groet, wat besonders doen julle dan? Doen die tollenaars nie ook so nie? Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.
Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap
