Psalm 117:1
New American Standard 1977
Praise the LORD, all nations;
Laud Him, all peoples!
Psalms 117:1
Ou Afrikaanse vertaaling 1953
Loof die Here, alle nasies!
Prys Hom, alle volke!
Faith Saturday Bible Teachings Christian Worship and daily bible verses
Praise the LORD, all nations;
Laud Him, all peoples!
Loof die Here, alle nasies!
Prys Hom, alle volke!
“Woe to the rebellious children,” declares the LORD,
“Who execute a plan, but not Mine,
And make an alliance, but not of My Spirit,
In order to add sin to sin;
Wee die opstandige kinders spreek die Here,
wat n plan uitvoer,
maar dit is nie uit My nie;
wat n verbond sluit,
om sonde op sonde te stapel;
A message from God Almighty just for you.
For the wages of sin is death, but the free gift of God is eternal life in Christ Jesus our Lord.
For the wages of sin is death, but the free gift of God is eternal life in Christ Jesus our Lord.
Yet I planted you a choice vine,
A completely faithful seed.
How then have you turned yourself before Me
Into the degenerate shoots of a foreign vine?
Nogtans het Ek jou geplant as n eldele wingerstok, as heeltamal egte saad;
maar hoe is jy vir My verander in wilde lote van n vreemde wingeredstok!
On that day the LORD made a covenant with Abram, saying,
“To your descendants I have given this land,
From the river of Egypt as far as the great river, the river Euphrates:
Op die dag het die Here met Abram n verbond gesluit en gese: Aan jou nageslag gee ek hierdie land,
van die rivier van Egipte af to by die groot rivier, die Wufraat rivier:
You shall not bear a false report; do not join your hand with a wicked man to be a malicious witness.
Jy mag geen valse gerig rond strooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om n kwaadwillige getuie te wees nie.
“He who receives a prophet in the name of a prophet shall receive a prophet’s reward; and he who receives a righteous man in the name of a righteous man shall receive a righteous man’s reward.
Wie n profeet ontvang omdat hy n profeet is, sal die loon van n profeet ontvang; en wie n regverdige ontvand omdat hy regverdige is, sal die loon van n regverdige ontvang.
The LORD will stretch forth Thy strong scepter from Zion, saying,
“Rule in the midst of Thine enemies.”
U magtige septer sal die Here uitstrek uit Sion en se: Heers te midde van U vyande.
New American Standard 1977
“Therefore, wait for Me,” declares the LORD,
“For the day when I rise up to the prey.
Indeed, My decision is to gather nations,
To assemble kingdoms,
To pour out on them My indignation,
All My burning anger;
For all the earth will be devoured
By the fire of My zeal.
Ou Afrikaanse vertaaling 1953
Daarom,
verwag My,
spreek die Here,
op die dag wat Ek my gereed maak vir die buit;
want dit is my straff oordeel om nasies te vergaarder om my grimmigheid oor hulle uit te stort,
al die gloed van my toorn.
Want die ganse aarde sal deur die vuur van my ywer verteer word!
New American Standard 1977
Is it not yet just a little while
Before Lebanon will be turned into a fertile field,
And the fertile field will be considered as a forest?
Ou Afrikaanse vertaaling 1953
Sal dit nie nog n baie kort rukkie duur dat die Libanon in n vrugteboord verander word,
en die vrugtebooed vir n bos gereken word nie?
New American Standard 1977
At evening time, behold, there is terror!
Before morning they are no more.
Such will be the portion of those who plunder us,
And the lot of those who pillage us.
Ou Afrikaanse vertaaling 1953
in die aand – daar is n verskriking! Voordatdat dit more word,
is hulle nie meer nie. Dit is die deel van hulle wat ons plunder,
en die lot van hulle wat ons beroof.
New American Standard 1977
The oracle concerning Damascus.
“Behold, Damascus is about to be removed from being a city,
And it will become a fallen ruin.
Ou Afrikaanse vertaaling 1953
GODSPRAAK oor Damaskus.
Kyk, Damaskus word weggeneem,
sodat dit geen stad meer is nie, maar dit sal n vervalle puinhoop word.
You must be logged in to post a comment.