daily bible verse End time verse

daily bible verse End time verse

Revelation 16 verse 14

for they are spirits of demons, performing signs, which go out to the kings of the whole world, to gather them together for the war of the great day of God, the Almighty.

Ezekiel 38 verse 4-6

“I will turn you about and put hooks into your jaws, and I will bring you out, and all your army, horses and horsemen, all of them splendidly attired, a great company with buckler and shield, all of them wielding swords; Persia, Ethiopia and Put with them, all of them with shield and helmet; Gomer with all its troops; Beth-togarmah from the remote parts of the north with all its troops—many peoples with you.

Ezekiel 38 verse 19-23

“In My zeal and in My blazing wrath I declare that on that day there will surely be a great earthquake in the land of Israel. “The fish of the sea, the birds of the heavens, the beasts of the field, all the creeping things that creep on the earth, and all the men who are on the face of the earth will shake at My presence; the mountains also will be thrown down, the steep pathways will collapse and every wall will fall to the ground. “I will call for a sword against him on all My mountains,” declares the Lord GOD. “Every man’s sword will be against his brother. “With pestilence and with blood I will enter into judgment with him; and I will rain on him and on his troops, and on the many peoples who are with him, a torrential rain, with hailstones, fire and brimstone. “I will magnify Myself, sanctify Myself, and make Myself known in the sight of many nations; and they will know that I am the LORD.”’

Revelation 16 verse 19-21

And there were flashes of lightning and sounds and peals of thunder; and there was a great earthquake, such as there had not been since man came to be upon the earth, so great an earthquake was it, and so mighty. The great city was split into three parts, and the cities of the nations fell. Babylon the great was remembered before God, to give her the cup of the wine of His fierce wrath. And every island fled away, and the mountains were not found. And huge hailstones, about one hundred pounds each, *came down from heaven upon men; and men blasphemed God because of the plague of the hail, because its plague was extremely severe.

Daniel 11 verse 36

The king will do as he pleases. He will exalt and magnify himself above every god and will say unheard-of things against the God of gods. He will be successful until the time of wrath is completed, for what has been determined must take place.

Ezekiel 39 verse 4

You shall fall on the mountains of Israel, you and all your troops, and the peoples who are with you; I shall give you as food to every kind of predatory bird and beast of the field

Matthew 24 verse 28

Wherever the corpse is, there the vultures will gather.

Ezekiel 39 verse 5

You will fall on the open field; for it is I who have spoken,” declares the Lord GOD.

Daniel 11 verse 45

He will pitch his royal tents between the seas atf the beautiful holy mountain. Yet he will come to his end, and no one will help him.

Revelation 16 verse 16

And they gathered them together to the place which in Hebrew is called Har-Magedon

daaglikse bybel vers Laaste dae verse

Openbaring 16 vers 14

Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele wêreld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God.

Esegiël 38 vers 4-6

En Ek sal jou weglok en hake in jou kakebene sit en jou laat uittrek en jou hele leër, perde en ruiters, almal volkome toegerus, ‘n groot menigte met die groot en die klein skild, wat almal die swaard hanteer;
Perse, Kusiete en Putéërs saam met hulle, almal met skild en helm;
Gomer en al sy leërs, die huis van Togarma, in die uithoeke van die Noorde, en al sy leërs–baie volke saam met jou.

Esegiël 38 vers 19-23

Ja, in my ywer spreek Ek, in die vuur van my grimmigheid: Waarlik, in dié dag sal daar ‘n groot aardbewing wees in die land van Israel,
sodat van my aangesig af weg sal bewe die visse van die see en die voëls van die hemel en die wilde diere van die veld en al die gedierte wat op die grond kruip, en al die mense wat op die aarde is; en die berge sal omvergegooi word en die kranse inmekaarstort en al die mure op die aarde val.
En Ek sal die swaard oproep teen hom na al my berge, spreek die Here HERE; die swaard van die een sal teen die ander wees.
En Ek sal met hom in die gereg gaan deur pes en deur bloed; en oorstromende stortreën en haelstene, vuur en swawel op hom laat reën en op sy leërs en op baie volke wat saam met hom is.
So sal Ek My dan as groot en as heilig laat ken en Myself bekend maak voor die oë van baie nasies; en hulle sal weet dat Ek die HERE is.

Openbaring 16 vers 18-21

En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ‘n groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie so ‘n geweldige groot aardbewing.
En die groot stad is in drie dele verdeel, en die stede van die nasies het geval. En die groot Babilon is in gedagtenis gebring voor God, om haar te gee die beker met die wyn van die grimmigheid van sy toorn.
En alle eilande het gevlug, en berge is daar nie gevind nie;
en groot hael, omtrent ‘n talent swaar, het uit die hemel op die mense geval; en die mense het God gelaster oor die plaag van die hael, omdat sy plaag ontsettend groot was.

Daniël 11 vers 36

En die koning sal doen net wat hy wil en homself verhef en hom groot hou bo enige god, en teen die God van die gode sal hy wonderbaarlike dinge spreek; en hy sal voorspoedig wees, totdat die grimmigheid ten einde is; want wat vas besluit is, sal uitgevoer word. .

Esegiël 39 vers 4

Op die berge van Israel sal jy val, jy en al jou leërs en die volke wat saam met jou is; aan die roofvoëls van allerhande vere en aan die wilde diere van die veld het Ek jou as voedsel gegee.

Matteus 24 vers 28

Want oral waar die dooie liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom.

Esegiël 39 vers 5

Op die oop veld sal jy val; want Ek het dit gesê, spreek die Here HERE.

Daniël 11 vers 45

En hy sal sy paleistente opslaan tussen die see en die berg van die heilige Prag; maar hy sal aan sy einde kom, en daar sal vir hom geen helper wees nie.

Openbaring 16 vers 16

En hulle het hul versamel op die plek wat in Hebreeus genoem word Armagéddon.

Previous post

Abomination unto God

Matthew 24 vs Revelations

The rapture, end times and Armageddon in the words of our Savior

Isaiah 56 verse 3-5

Faith Saturday

Share Button

Bible verse for today Gog Magog and middle eastern wars

Bible verse for today Gog Magog and middle eastern wars

Bible verse for today

New American Standard 1977

Jeremiah 22:20
Go up to Lebanon and cry out,
And lift up your voice in Bashan;
Cry out also from Abarim,
For all your lovers have been crushed.

Zechariah 11:2
Wail, O cypress, for the cedar has fallen,
Because the glorious trees have been destroyed;
Wail, O oaks of Bashan,
For the impenetrable forest has come down.

Jeremiah 22:23
You who dwell in Lebanon,
Nested in the cedars,
How you will groan when pangs come upon you,
Pain like a woman in childbirth!

Psalm 83:1-8
O God, do not remain quiet;
Do not be silent and, O God, do not be still.

For, behold, Thine enemies make an uproar;
And those who hate Thee have exalted themselves.

They make shrewd plans against Thy people,
And conspire together against Thy treasured ones.

They have said, “Come, and let us wipe them out as a nation,
That the name of Israel be remembered no more.”

For they have conspired together with one mind;
Against Thee do they make a covenant:

The tents of Edom and the Ishmaelites;
Moab, and the Hagrites;

Gebal, and Ammon, and Amalek;
Philistia with the inhabitants of Tyre;

Assyria also has joined with them;
They have become a help to the children of Lot. Selah.

Isaiah 17 1:3
The oracle concerning Damascus.
“Behold, Damascus is about to be removed from being a city,
And it will become a fallen ruin.

“The cities of Aroer are forsaken;
They will be for flocks to lie down in,
And there will be no one to frighten them.

“The fortified city will disappear from Ephraim,
And sovereignty from Damascus
And the remnant of Aram;
They will be like the glory of the sons of Israel,”
Declares the LORD of hosts.

Ezekiel 38 1:9
And the word of the LORD came to me saying, “Son of man, set your face toward Gog of the land of Magog, the prince of Rosh, Meshech, and Tubal, and prophesy against him, and say, ‘Thus says the Lord GOD, “Behold, I am against you, O Gog, prince of Rosh, Meshech, and Tubal. “And I will turn you about, and put hooks into your jaws, and I will bring you out, and all your army, horses and horsemen, all of them splendidly attired, a great company with buckler and shield, all of them wielding swords; Persia, Ethiopia, and Put with them, all of them with shield and helmet; Gomer with all its troops; Beth-togarmah from the remote parts of the north with all its troops—many peoples with you.

“Be prepared, and prepare yourself, you and all your companies that are assembled about you, and be a guard for them. “After many days you will be summoned; in the latter years you will come into the land that is restored from the sword, whose inhabitants have been gathered from many nations to the mountains of Israel which had been a continual waste; but its people were brought out from the nations, and they are living securely, all of them. “And you will go up, you will come like a storm; you will be like a cloud covering the land, you and all your troops, and many peoples with you.”

1 Chronicles 5:4
The sons of Joel were Shemaiah his son, Gog his son, Shimei his son,

Genesis 10:2
The sons of Japheth were Gomer and Magog and Madai and Javan and Tubal and Meshech and Tiras.

Revelation 20:8
and will come out to deceive the nations which are in the four corners of the earth, Gog and Magog, to gather them together for the war; the number of them is like the sand of the seashore.

Bybel vers vir vandag

Ou Afrikaanse vertaaling 1953

Jeremiah 22:20
Klim op die Líbanon en skreeu, en laat in Basan jou stem hoor, ja, skreeu van die gebergte Abárim af, want al jou minnaars is verbreek.

Sagaria 11:2
Huil, o sipres, omdat die seder geval het, omdat die pragtige bome verwoes is! Huil, eike van Basan, omdat die ontoeganklike woud afgekap is.

Jeremia 22:23
Jy wat sit op die Líbanon, vasgenestel in die seders–hoe sal jy sug as weë oor jou kom, smart soos van een wat baar!

Psalms 83:2-9
o God, hou U nie stil nie, swyg nie en rus nie, o God!
Want kyk, u vyande maak rumoer, en u haters steek die hoof op.
Teen u volk smee hulle listig ‘n plan en hou onder mekaar raad teen u verborgenes.
Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.
Want hulle het van harte saam raad gehou; teen U sluit hulle ‘n verbond:
die tente van Edom en die Ismaeliete, Moab en die Hagareners,
Gebal en Ammon, en Amalek, Filistéa saam met die inwoners van Tirus.
Ook het Assur by hulle aangesluit; hulle is ‘n arm vir die kinders van Lot. Sela.

Jesaja 17 1:3
Godspraak oor Damaskus. Kyk, Damaskus word weggeneem, sodat dit geen stad meer is nie, maar dit sal ‘n vervalle puinhoop word.
Die stede Aroër sal verlate wees; vir die troppe vee sal hulle wees wat daar sal lê sonder dat iemand hulle skrikmaak.
En die vesting sal verdwyn uit Efraim, en die koningskap uit Damaskus; en met die oorblyfsel van Aram sal dit gaan soos met die heerlikheid van die kinders van Israel, spreek die HERE van die leërskare.

Esegiël 38 1:9
Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Mensekind, rig jou aangesig teen Gog, in die land Magog, die vors van Ros, Meseg en Tubal, en profeteer teen hom
en sê: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek het dit teen jou, o Gog, vors van Ros, Meseg en Tubal!
En Ek sal jou weglok en hake in jou kakebene sit en jou laat uittrek en jou hele leër, perde en ruiters, almal volkome toegerus, ‘n groot menigte met die groot en die klein skild, wat almal die swaard hanteer;
Perse, Kusiete en Putéërs saam met hulle, almal met skild en helm;
Gomer en al sy leërs, die huis van Togarma, in die uithoeke van die Noorde, en al sy leërs–baie volke saam met jou.
Hou jou reg en maak jou klaar, jy en al jou menigtes wat by jou vergader het; en wees vir hulle ‘n leidsman.
Ná baie dae sal jy bevel ontvang; aan die einde van die jare sal jy ‘n land intrek wat van die swaard weer reggekom het, wat versamel is uit baie volke, op die berge van Israel wat gedurigdeur as puinhoop daar gelê het–ja, dit is uit die volke uitgebring, en hulle woon almal in veiligheid.
Dan sal jy optrek soos ‘n onweer wat aankom, jy sal wees soos ‘n wolk om die land te oordek, jy en al jou leërs en baie volke saam met jou.

1 Kronieke 5:4
Die seuns van Joël: sy seun Semája, sy seun Gog, sy seun Símeï;

Genesis 10:2
Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras.

Openbaring 20:8
en hy sal uitgaan om die nasies te verlei wat in die vier hoeke van die aarde is, die Gog en die Magog, om hulle te versamel vir die oorlog; en hulle getal is soos die sand van die see.

Bible teaching links

One hour with Christ through prayer and worship

Bible verse about forgiveness

The most powerful prayer for watchmen

Faith Saturday Bible Teachings Christian Worship and daily bible verses

The rapture, end times and Armageddon in the words of our Savior

Bible verses for the day Matthew 25:14-30 Mattheus 25:14-30

Bible verse for the day Matthew 24 vs Revelations

Christian dates

Bible verse for today Psalm, Matthew, Luke, Romans, Acts, Salvation

Bible verse for today Gog Magog and middle eastern wars

Share Button