Liefde Love

Bible verse for the day Love

The Gospel of Messiah #FSBT Parables
Jou daaglikse bybel vers
Your random Bible message

NASB77

1 Corinthians 13:1-7

If I speak with the tongues of men and of angels, but do not have love, I have become a noisy gong or a clanging cymbal. And if I have the gift of prophecy, and know all mysteries and all knowledge; and if I have all faith, so as to remove mountains, but do not have love, I am nothing. And if I give all my possessions to feed the poor, and if I deliver my body to be burned, but do not have love, it profits me nothing. Love is patient, love is kind, and is not jealous; love does not brag and is not arrogant, does not act unbecomingly; it does not seek its own, is not provoked, does not take into account a wrong suffered, does not rejoice in unrighteousness, but rejoices with the truth; bears all things, believes all things, hopes all things, endures all things.

Bybel vers vir die dag Liefde

Bybel vers vir die dag die Liefde

AFR53

1 Korintiërs 13:1-7

Al sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ‘n klinkende metaal of ‘n luidende simbaal geword.
En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie.
En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie.
Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,
handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie,
is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day we are disciplined by the Lord

Bible verse for the day we are disciplined by the Lord

NASB77

1 Corinthians 11:32

But when we are judged, we are disciplined by the Lord in order that we may not be condemned along with the world.

Bybel vers vir die dag word ons deur die Here getugtig

Bybel vers vir die dag word ons deur die Here getugtig

AFR53

1 Korintiërs 11:32

Maar as ons geoordeel word, word ons deur die Here getugtig, sodat ons nie saam met die wêreld veroordeel mag word nie.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day THINGS WHICH EYE HAS NOT SEEN AND EAR HAS NOT HEARD

Bible verse for the day THINGS WHICH EYE HAS NOT SEEN AND EAR HAS NOT HEARD

NASB77

1 Corinthians 2:9

but just as it is written, “THINGS WHICH EYE HAS NOT SEEN AND EAR HAS NOT HEARD, AND which HAVE NOT ENTERED THE HEART OF MAN, ALL THAT GOD HAS PREPARED FOR THOSE WHO LOVE HIM.”

Bybel vers vir die dag Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor

Bybel vers vir die dag Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor

AFR53

1 Korintiërs 2: 9

maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van ‘n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Daily Bible verse Romans Matthew Luke 1 Corinthians

Daily Bible verse Romans Matthew Luke 1 Corinthians

NASB77

Romans 1:13

And I do not want you to be unaware, brethren, that often I have planned to come to you (and have been prevented thus far) in order that I might obtain some fruit among you also, even as among the rest of the Gentiles.

Romans 10:17

So faith comes from hearing, and hearing by the word of Christ.

Matthew 10:8

Heal the sick, raise the dead, cleanse the lepers, cast out demons; freely you received, freely give.

Luke 3:8

Therefore bring forth fruits in keeping with repentance, and do not begin to say to yourselves, ‘We have Abraham for our father,’ for I say to you that God is able from these stones to raise up children to Abraham.

1 Corinthians 1:4-7

I thank my God always concerning you, for the grace of God which was given you in Christ Jesus, that in everything you were enriched in Him, in all speech and all knowledge, even as the testimony concerning Christ was confirmed in you, so that you are not lacking in any gift, awaiting eagerly the revelation of our Lord Jesus Christ, who shall also confirm you to the end, blameless in the day of our Lord Jesus Christ.

daaglikse bybel vers Romeine Mattheus Lukas 1 Korintiërs 1:4

daaglikse bybel vers Romeine Mattheus Lukas 1 Korintiërs.

AFR53

Romeine 1:13

Maar, broeders, ek wil julle nie daarvan onkundig laat dat ek my dikwels voorgeneem het om na julle te kom nie en ek is tot nog toe verhinder sodat ek ook onder julle een of ander vrug kan insamel net soos onder die ander heidene.

Romeine 10:17

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.

Mattheus 10:8

Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit. Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee.

Lukas 3:8

Dra dan vrugte wat by die bekering pas, en moenie by julleself begin sê: Ons het Abraham as vader nie; want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham te verwek.

1 Korintiërs 1:4-8

Ek dank my God altyd oor julle vir die genade van God wat aan julle in Christus Jesus gegee is, dat julle in alle opsigte in Hom ryk gemaak is, in elke woord en alle kennis; soos die getuienis aangaande Christus bevestig is onder julle, sodat julle in geen enkele genadegawe agterstaan nie, terwyl julle wag op die openbaring van onse Here Jesus Christus, wat julle ook sal bevestig tot die einde toe, om in die dag van onse Here Jesus Christus onberispelik te wees.

Previous Posts

End times part 1 Case that the antichrist will come from Turkey or Syria

End Times part 2 How long is the great tribulation

Believe trust receive

Bible verse Bybel vers

USA Revival

Bible verses of the day seven abomination to the lord

climate change Book of Revelations

Christianity

Share Button