Bible verses for the day Matthew 25:1-13 Matteus 25:1-13

Bible verses for the day Matthew 25:1-13 Matteus 25:1-13

Parable of Ten Virgins

Bible verse for today

New American Standard 1977

Matthew 25:1-13
“Then the kingdom of heaven will be comparable to ten virgins, who took their lamps and went out to meet the bridegroom.
Five of them were foolish, and five were prudent.
For when the foolish took their lamps, they took no oil with them,
but the prudent took oil in flasks along with their lamps.
Now while the bridegroom was delaying, they all got drowsy and began to sleep. 6 But at midnight there was a shout, ‘Behold, the bridegroom! Come out to meet him.’
Then all those virgins rose and trimmed their lamps.
The foolish said to the prudent, ‘Give us some of your oil, for our lamps are going out.’
But the prudent answered, ‘No, there will not be enough for us and you too; go instead to the dealers and buy some for yourselves.’
And while they were going away to make the purchase, the bridegroom came, and those who were ready went in with him to the wedding feast; and the door was shut.
Later the other virgins also came, saying, ‘Lord, lord, open up for us.’
But he answered, ‘Truly I say to you, I do not know you.’ 13 Be on the alert then, for you do not know the day nor the hour.

Bybel vers vir vandag

Ou Afrikaanse vertaaling 1953

Matteus 25:1-13

“Dan sal dit met die koninkryk van die hemel gaan soos met tien meisies wat hulle lampe gevat het om die bruidegom te gaan inwag.
Vyf van hulle was onverstandig en vyf verstandig.
Die onverstandiges het hulle lampe gevat maar nie ekstra olie met hulle saamgevat nie,
terwyl die verstandiges saam met hulle lampe ook nog olie in houers gevat het.
Toe die bruidegom lank wegbly, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.
“In die middel van die nag was daar ‘n geroep: ‘Hier kom die bruidegom! Gaan hom tegemoet!’
Toe staan al die meisies op en maak hulle lampe reg.
Die onverstandiges sê toe vir die verstandiges: ‘Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan dood.’
Maar die verstandiges antwoord: ‘Nee, daar is nie genoeg vir ons en vir julle nie. Gaan liewer winkel toe en koop vir julle olie.’
“Terwyl die onverstandiges olie gaan koop het, het die bruidegom gekom. Dié wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof toe, en die deur is gesluit.
“Later kom die ander meisies ook daar aan en roep: ‘Meneer, Meneer, maak vir ons oop!’
Maar die bruidegom antwoord: ‘Ek sê vir julle: Ek ken julle nie!’
“Waak dan, omdat julle nie weet op watter dag en uur dit sal gebeur nie.”

Bible teaching links

One hour with Christ through prayer and worship

Bible verse about forgiveness

The most powerful prayer for watchmen

Faith Saturday Bible Teachings Christian Worship and daily bible verses

The rapture, end times and Armageddon in the words of our Savior

Bible verses for the day Matthew 25:1-13 Matteus 25:1-13

Share Button