Bible verse of the day the book of life Bybel vers van die dag die boek van lewe

Bible verse of the day the book of life Bybel vers van die dag die boek van lewe

The book of Enoch Faith Saturday Bible Translation #FSBT
The book of Enoch Chapter 11 Trust God

Bible verse of the day the book of life Bybel vers van die dag die boek van lewe

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments

The book of life

Revelation 13:8

New American Standard 1977

And all who dwell on the earth will worship him, everyone whose name has not been written from the foundation of the world in the book of life of the Lamb who has been slain.

Revelation 20:15

New American Standard 1977

And if anyone’s name was not found written in the book of life, he was thrown into the lake of fire.

Luke 10:20

New American Standard 1977

Nevertheless do not rejoice in this, that the spirits are subject to you, but rejoice that your names are recorded in heaven.

Daniel 12:1

New American Standard 1977

Now at that time Michael, the great prince who stands guard over the sons of your people, will arise. And there will be a time of distress such as never occurred since there was a nation until that time; and at that time your people, everyone who is found written in the book, will be rescued.

Revelation 3:5

New American Standard 1977

He who overcomes shall thus be clothed in white garments; and I will not erase his name from the book of life, and I will confess his name before My Father, and before His angels.

Exodus 32:31-33

New American Standard 1977

Then Moses returned to the LORD, and said, “Alas, this people has committed a great sin, and they have made a god of gold for themselves. But now, if Thou wilt, forgive their sin—and if not, please blot me out from Thy book which Thou hast written! And the LORD said to Moses, “Whoever has sinned against Me, I will blot him out of My book.”

Psalm 69:27-28

New American Standard 1977

Do Thou add iniquity to their iniquity, And may they not come into Thy righteousness. May they be blotted out of the book of life, And may they not be recorded with the righteous.

Malachi 3:16

New American Standard 1977

Then those who feared the LORD spoke to one another, and the LORD gave attention and heard it, and a book of remembrance was written before Him for those who fear the LORD and who esteem His name.

Enoch 11:2

Faith Saturday Bible Translation

Before God who knows all things created our world, He created another world and wrote the names of the saints whom will one day in a distant time live on this earth in a book, but because He is a fair God He will allow those whom are not written in this book, to add their names if they turn to Him and if it is not blotted out, because they turned away from Him, they too will receive everlasting life, on this new earth.

Die book van lewe

Openbaring 13:8

Afrikaans 1953

En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe is nie.

Openbaring 20:15

Afrikaans 1953

En as dit bevind is dat iemand nie opgeskryf was in die boek van die lewe nie, is hy in die poel van vuur gewerp.

Lukas 10:20

Afrikaans 1953

Maar julle moenie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderworpe is nie, maar wees liewer bly dat julle name in die hemele opgeskrywe is.

Daniel 12:1

Afrikaans 1953

En in dié tyd sal Mígael, die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree; en dit sal ‘n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat ‘n volk bestaan het tot op dié tyd nie; maar in dié tyd sal jou volk gered word, elkeen wat in die boek opgeskrywe staan

Openbaring 3:5

Afrikaans 1953

Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele.

Exodus 32:31-33

Afrikaans 1953

En Moses het na die HERE teruggegaan en gesê: Ag, hierdie volk het ‘n groot sonde begaan en vir hulle goue gode gemaak. Nou dan, as U tog maar hulle sonde wou vergewe! En so nie, delg my dan maar uit u boek wat U geskryf het!
Toe het die HERE Moses geantwoord: Wie teen My gesondig het, dié sal Ek uitdelg uit my boek.

Psalm 69:28-29

Afrikaans 1953

Voeg skuld by hulle skuld, en laat hulle nie in u geregtigheid kom nie. Laat hulle uitgedelg word uit die boek van die lewe en nie saam met die regverdiges opgeskrywe word nie.

Maleági 3:16

Afrikaans 1953

Toe het die wat die HERE vrees, met mekaar gespreek; en die HERE het dit opgemerk en gehoor, en daar is ‘n gedenkboek voor sy aangesig geskrywe vir die wat die HERE vrees en sy Naam eer.

Bible verse of the day the book of life Bybel vers van die dag die boek van lewe

The Gospel of Messiah #FSBT Parables / Jou daaglikse bybel vers / Your random Bible message / Christian gospel music worship songs / The book of Enoch #FSBT / Bible verse for the day the way of Thy judgments

The book of Enoch Faith Saturday Bible Translation #FSBT
The book of Enoch Chapter 11 Trust God

Bible verse of the day the book of life Bybel vers van die dag die boek van lewe

Share Button

Bible verses for the day The fairness of a all knowing God

Bible verses for the day The fairness of a all knowing God The book of life

The Gospel of Messiah #FSBT Parables
Jou daaglikse bybel vers
Your random Bible message

NASB77

Revelation 13:8

And all who dwell on the earth will worship him, everyone whose name has not been written from the foundation of the world in the book of life of the Lamb who has been slain.

Psalm 69:28

May they be blotted out of the book of life, And may they not be recorded with the righteous.

Luke 10:20

“Nevertheless do not rejoice in this, that the spirits are subject to you, but rejoice that your names are recorded in heaven.”

Revelation 3:5

He who overcomes shall thus be clothed in white garments; and I will not erase his name from the book of life, and I will confess his name before My Father, and before His angels.

Exodus 32:33

And the LORD said to Moses, “Whoever has sinned against Me, I will blot him out of My book.”

Revelation 17:8

The beast that you saw was and is not, and is about to come up out of the abyss and to go to destruction. And those who dwell on the earth will wonder, whose name has not been written in the book of life from the foundation of the world, when they see the beast, that he was and is not and will come.

Romans 8:29

For whom He foreknew, He also predestined to become conformed to the image of His Son, that He might be the first-born among many brethren;

Bybel vers vir die dag Die regverdigheid van ‘n alwetende God

Bybel vers vir die dag Die regverdigheid van ‘n alwetende God Die book van die lewe

AFR53

Openbaring 13:8

En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe is nie.

Psalms 69:28

Voeg skuld by hulle skuld, en laat hulle nie in u geregtigheid kom nie.

Lukas 10:20

Maar julle moenie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderworpe is nie, maar wees liewer bly dat julle name in die hemele opgeskrywe is.

Openbaring 3:5

Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele.

Exodus 32:33

Toe het die HERE Moses geantwoord: Wie teen My gesondig het, dié sal Ek uitdelg uit my boek.

Openbaring 17:8

Die dier wat jy gesien het, was en is nie, en sal uit die afgrond opkom en na die verderf vaar; en die bewoners van die aarde wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe geskryf is nie, sal hulle verwonder as hulle die dier sien wat was en nie is nie, alhoewel hy is.

Romeine 8:29

Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders;

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button