Indeed, while following the way of Thy judgments, O LORD, We have waited for Thee eagerly; Thy name, even Thy memory, is the desire of our souls.
Bybel vers vir die dag in die weg van u oordele
Bybel vers vir die dag in die weg van u oordele
AFR53
Jesaja 26:8
Ook in die weg van u oordele het ons U verwag, o HERE! Tot u Naam en tot u gedenknaam gaan die begeerte van ons siel uit.
Bible related videos
Faith Saturday Bible translation or #FSBT
Available for free download 20 March 2024, Physical #FSBT Bible available from Amazon 23 September 2024
What make the Faith Saturday Bible translation or #FSBT different from other translations?
The Faith Saturday translation follows the following 3 rules to correct misstranslations and possible coping errors:
1. The law of first mention.
2. Collective biblical context.
3. The law of two or more witnesses.
No other translation follow these three laws to filter impurities and miss translations.
Acts
Romans
1 Corinthians
2 Corinthians
Galatians
Ephesians
Philippians
Colossians
1 Thessalonians
2 Thessalonians
1 Timothy
2 Timothy
Titus
Philemon
Hebrews
James
1 Peter
2 Peter
1 John
2 John
3 John
Jude Revelation
Bible verse for the day sealed in Him with the Holy Spirit
NASB77
Ephesians 1:13-14
In Him, you also, after listening to the message of truth, the gospel of your salvation—having also believed, you were sealed in Him with the Holy Spirit of promise, who is given as a pledge of our inheritance, with a view to the redemption of God’s own possession, to the praise of His glory.
Bybel vers vir die dag verseël is met die Heilige Gees
Bybel vers vir die dag verseël is met die Heilige Gees
AFR53
Efesiërs 1:13-14
in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte, wat die onderpand is van ons erfdeel om sy eiendom te verlos tot lof van sy heerlikheid.
Blessed are you when men cast insults at you, and persecute you, and say all kinds of evil against you falsely, on account of Me.
Bybel vers vir die dag Salig is julle wanneer
Bybel vers vir die dag Salig is julle wanneer
AFR53
Mattheus 5:11-12
Salig is julle wanneer die mense julle beledig en vervolg en valslik allerhande kwaad teen julle spreek om My ontwil. Verbly en verheug julle omdat julle loon groot is in die hemele; want so het hulle die profete vervolg wat voor julle gewees het.
Bible verse for the day My thoughts are not your thoughts
NASB77
Isaiah 55:8-9
“For My thoughts are not your thoughts, Neither are your ways My ways,” declares the LORD. For as the heavens are higher than the earth, So are My ways higher than your ways, And My thoughts than your thoughts.”
Bybel vers vir die dag my gedagtes is nie julle gedagtes nie
Bybel vers vir die dag my gedagtes is nie julle gedagtes nie
AFR53
Jesaja 55:8-9
Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE. Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.
Bless the LORD, O my soul! O LORD my God, Thou art very great; Thou art clothed with splendor and majesty, Covering Thyself with light as with a cloak, Stretching out heaven like a tent curtain.
Bybel vers vir die dag Loof die HERE, o my siel
Bybel vers vir die dag Loof die HERE, o my siel
AFR53
Psalms 104:1
Loof die HERE, o my siel! HERE my God, U is baie groot! Met majesteit en heerlikheid is U bekleed- wat U self omhul met die lig soos met ‘n kleed, wat die hemel uitspan soos ‘n tentdoek;
Bible verse for the day greatest in the kingdom of heaven
NASB77
Matthew 18:1-4
At that time the disciples came to Jesus, saying, “Who then is greatest in the kingdom of heaven?”
And He called a child to Himself and set him before them,
and said, “Truly I say to you, unless you are converted and become like children, you shall not enter the kingdom of heaven.
“Whoever then humbles himself as this child, he is the greatest in the kingdom of heaven.
Bybel vers vir die dag grootste in die koninkryk van die hemele
Bybel vers vir die dag grootste in die koninkryk van die hemele
AFR53
Mattheus 18:1-4
In daardie uur het die dissipels na Jesus gekom en gesê: Wie is tog die grootste in die koninkryk van die hemele?
Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan
en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie!
Elkeen dan wat homself verneder soos hierdie kindjie, hy is die grootste in die koninkryk van die hemele.
You must be logged in to post a comment.