Bible verse for the day The LORD’S loving kindnesses

Bible verse for the day The LORD’S loving kindnesses

NASB77

Lamentations 3:22-23

The LORD’S loving kindnesses indeed never cease, For His compassions never fail.
They are new every morning; Great is Thy faithfulness.

Bybel vers vir die dag dit is die goedertierenhede van die HERE

Bybel vers vir die dag dit is die goedertierenhede van die HERE

AFR53

Klaagliedere 3:22-23

Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie;
hulle is elke môre nuut; u trou is groot.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Previous post

Book of Gentiles and the Book of Jews

Share Button

Bible verse for the day His favor is for a lifetime

Bible verse for the day His favor is for a lifetime

NASB77

Psalm 30:5

For His anger is but for a moment, His favor is for a lifetime; Weeping may last for the night, But a shout of joy comes in the morning.

Bybel vers vir die dag ‘n lewe in sy goedgunstigheid

Bybel vers vir die dag ‘n lewe in sy goedgunstigheid

AFR53

Psalms 30:6

want ‘n oomblik is daar in sy toorn, ‘n lewe in sy goedgunstigheid; saans vernag die geween, maar smôrens is daar gejuig.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day Truthful lips

Bible verse for the day Truthful lips

NASB77

Proverbs 12:19

Truthful lips will be established forever, But a lying tongue is only for a moment.

Bybel vers vir die dag ‘n Betroubare lip

Bybel vers vir die dag ‘n Betroubare lip

AFR53

Spreuke 12:19

‘n Betroubare lip bestaan vir altyd, maar ‘n valse tong vir ‘n oomblik.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day will God indeed dwell on the earth

Bible verse for the day will God indeed dwell on the earth

NASB77

1 Kings 8:27

But will God indeed dwell on the earth? Behold, heaven and the highest heaven cannot contain Thee, how much less this house which I have built!

Bybel vers vir die dag sou God werklik op die aarde woon

Bybel vers vir die dag sou God werklik op die aarde woon

AFR53

1 Konings 8:27

Maar sou God werklik op die aarde woon? Kyk, die hemel, ja, die hoogste hemel kan U nie bevat nie, hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day Psalm 51:10

Bible verse for the day Psalm 51:10

NASB77

Psalm 51:10

Create in me a clean heart, O God, And renew a steadfast spirit within me.

Bybel vers vir die dag Psalms 51:10

Bybel vers vir die dag Psalms 51:10

AFR53

Psalms 51:9-11

Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu.
Laat my vreugde en blydskap hoor; laat die gebeente juig wat U verbrysel het.
Verberg u aangesig vir my sondes en delg uit al my ongeregtighede.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day Train up a child

Bible verse for the day Train up a child

NASB77

Proverbs 22:6

Train up a child in the way he should go, Even when he is old he will not depart from it.

Bybel vers vir die dag Oefen die seun

Bybel vers vir die dag Oefen die seun

AFR53

Spreuke 22:6

Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day The Lord is not slow

Bible verse for the day The Lord is not slow

NASB77

2 Peter 3:9

The Lord is not slow about His promise, as some count slowness, but is patient toward you, not wishing for any to perish but for all to come to repentance.

Bybel vers vir die dag Die Here vertraag nie

Bybel vers vir die dag Die Here vertraag nie

AFR53

2 Petrus 3:9

Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day For the sorrow that is according to the will of God

Bible verse for the day For the sorrow that is according to the will of God

NASB77

2 Corinthians 7:10

For the sorrow that is according to the will of God produces a repentance without regret, leading to salvation; but the sorrow of the world produces death.

Bybel vers vir die dag Want die droefheid volgens die wil van God werk

Bybel vers vir die dag Want die droefheid volgens die wil van God werk

AFR53

2 Korintiërs 7:10

Want die droefheid volgens die wil van God werk ‘n onberoulike bekering tot redding, maar die droefheid van die wêreld werk die dood.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Share Button

Bible verse for the day In this is love

Bible verse for the day In this is love

NASB77

1 John 4:10

In this is love, not that we loved God, but that He loved us and sent His Son to be the propitiation for our sins.

Bybel vers vir die dag Hierin is die liefde

Bybel vers vir die dag Hierin is die liefde

AFR53

1 Johannes 4:10

Hierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun gestuur het as ‘n versoening vir ons sondes.

Previous Post

Jesus is the only one whom can save you

Lukas 18:7-8

follow the commandments of God

You are not appointed to wrath

2 Esdras

The Lord will guide you

Acts 3:19

Share Button

Bible verse for the day The Lord will guide you

Bible verse for the day

NASB77

Isaiah 58:11

nd the LORD will continually guide you, And satisfy your desire in scorched places, And give strength to your bones; And you will be like a watered garden, And like a spring of water whose waters do not fail.

Bybel vers vir die dag die HERE sal jou gedurigdeur lei

Bybel vers vir die dag die HERE sal jou gedurigdeur lei

AFR53

Jesaja 58:11

En die HERE sal jou gedurigdeur lei en jou siel versadig in dor plekke en jou gebeente sterk maak; en jy sal wees soos ‘n tuin wat goed besproei is en soos ‘n fontein van waters waarvan die water nooit teleurstel nie.

Previous Post

Jesus is the only one whom can save you

Lukas 18:7-8

follow the commandments of God

You are not appointed to wrath

2 Esdras

Share Button