Bible verse about the qualities of a good woman Bybel vers oor die kenmerke van n goeie vroue

Bible verse about woman Bybel vers oor vroue / Bible verse sexual advice to married woman and men Bybel vers Raad aangaande sex in die huwelik

Bible verse about the qualities of a good woman

Kings James Version

Proverbs 31:10-31

Who can find a virtuous woman? for her price is far above rubies.
The heart of her husband doth safely trust in her, so that he shall have no need of spoil.
She will do him good and not evil all the days of her life.
She seeketh wool, and flax, and worketh willingly with her hands.
She is like the merchants’ ships; she bringeth her food from afar.
She riseth also while it is yet night, and giveth meat to her household, and a portion to her maidens.
She considereth a field, and buyeth it: with the fruit of her hands she planteth a vineyard.
She girdeth her loins with strength, and strengtheneth her arms.
She perceiveth that her merchandise is good: her candle goeth not out by night.
She layeth her hands to the spindle, and her hands hold the distaff.
She stretcheth out her hand to the poor; yea, she reacheth forth her hands to the needy.
She is not afraid of the snow for her household: for all her household are clothed with scarlet.
She maketh herself coverings of tapestry; her clothing is silk and purple.
Her husband is known in the gates, when he sitteth among the elders of the land.
She maketh fine linen, and selleth it; and delivereth girdles unto the merchant.
Strength and honour are her clothing; and she shall rejoice in time to come.
She openeth her mouth with wisdom; and in her tongue is the law of kindness.
She looketh well to the ways of her household, and eateth not the bread of idleness.
Her children arise up, and call her blessed; her husband also, and he praiseth her.
Many daughters have done virtuously, but thou excellest them all.
Favour is deceitful, and beauty is vain: but a woman that feareth the LORD, she shall be praised.
Give her of the fruit of her hands; and let her own works praise her in the gates.

Bibical markings of a good woman according to proverbs

  1. Trustworthy.
  2. Kind towards Husband.
  3. Not lazy.
  4. Valuable member of household.
  5. Caregiver to household.
  6. Does not waste money.
  7. Independent.
  8. Complete her tasks in time.
  9. Knows her trade/skill set. (Educated / Knowledgeable / Woman of Trade)
  10. Caregiver to those in need.
  11. Takes pride in her family.
  12. She takes care of herself.
  13. She does good by her husband and acts with respect towards her husband which brings him honor.
  14. Works well with her money.
  15. She is strong and honorable.
  16. She speak with kindness to others.
  17. She does right by her family and does not bring harm to them.
  18. But above all she serves God.

Bybel vers oor die kenmerke van n goeie vrou

Ou Afrikaanse vertaaling 1953

Spreuke 31:10-31

Alef. Wie sal ‘n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo korale.
Bet. Die hart van haar man vertrou op haar, en aan wins sal dit hom nie ontbreek nie.
Gimel. Sy doen aan hom goed, en nie kwaad nie, al die dae van haar lewe.
Dalet. Sy sorg vir wol en vlas, en sy werk met gewillige hande.
He. Sy is soos die skepe van ‘n handelaar–van ver af bring sy haar brood in.
Wau. En sy staan op as dit nog nag is en gee voedsel aan haar huisgesin en die bestemde deel aan haar diensmeisies.
Sajin. Sy dink na oor ‘n stuk grond en koop dit, van die vrug van haar hande plant sy ‘n wingerd.
Get. Sy omgord haar lendene met krag en hou haar arms stewig.
Tet. Sy voel dat haar wins goed is, in die nag gaan haar lamp nie dood nie.
Jod. Sy steek haar hande uit na die spinstok, en haar handpalms hou die spoel vas.
Kaf. Sy brei haar handpalm uit na die ellendige, en sy steek haar hande uit na die behoeftige.
Lamed. Sy is nie bevrees vir haar huisgesin vanweë die sneeu nie, want haar hele huisgesin dra skarlaken stof.
Mem. Sy maak vir haarself dekens, haar tabberd is van fyn linne en purper.
Noen. Haar man is bekend in die poorte as hy saam met die oudstes van die land sit.
Samek. Sy maak hemde en verkoop dit, en gordels lewer sy aan die handelaars.
Ajin. Sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom.
Pe. Haar mond maak sy oop met wysheid, en vriendelike onderrigting is op haar tong.
Sade. Opmerksaam gaan sy die werksaamhede van haar huis na, en die brood van luiheid eet sy nie.
Kof. Haar seuns tree op en noem haar gelukkig, haar man ook, en hy prys haar:
Resj. Baie dogters het hulle knap gedra, maar jy oortref hulle almal.
Sjin. Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid; ‘n vrou wat die HERE vrees, sy moet geprys word.
Tau. Gee haar van die vrug van haar hande, en laat haar werke haar prys in die poort. 

Bible, verse, qualities, good, woman, Bybel, vers, kenmerke, goeie, vrou

Share Button

Bible verse about woman Bybel vers oor vroue

Bible verse about the qualities of a good woman Bybel vers oor die kenmerke van n goeie vrou / Bible verse sexual advice to married woman and men Bybel vers Raad aangaande sex in die huwelik

Bible verse about woman Bybel vers oor vroue

New American Standard 1977

Proverbs 3:15-18
She is more precious than jewels;
And nothing you desire compares with her.
Long life is in her right hand;
In her left hand are riches and honor.
Her ways are pleasant ways,
And all her paths are peace.
She is a tree of life to those who take hold of her,
And happy are all who hold her fast.

Luke 10:42
but only a few things are necessary, really only one, for Mary has chosen the good part, which shall not be taken away from her.

1 Peter 3:5
For in this way in former times the holy women also, who hoped in God, used to adorn themselves, being submissive to their own husbands.

Proverbs 31:30
Charm is deceitful and beauty is vain,
But a woman who fears the LORD, she shall be praised.

Bybel vers vir vandag

Ou Afrikaanse vertaaling 1953

Spreuke 3:15-18
dit is kosteliker as korale, en al jou kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie.
In sy regterhand is lengte van dae, in sy linkerhand rykdom en eer;
sy weë is lieflike weë, en al sy paaie is vrede.
Dit is ‘n lewensboom vir die wat dit aangryp, en elkeen wat dit vashou, is gelukkig.

Lukas 10:42
maar een ding is nodig; en Maria het die goeie deel uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie. 

1 Petrus 3:5
Want so het vroeër ook die heilige vroue wat op God gehoop het, hulleself versier, en hulle was aan hul eie mans onderdanig,

Spreuke 31:30
Sjin. Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid; ‘n vrou wat die HERE vrees, sy moet geprys word.

Bible, verse, about, woman Bybel, vers, vrou

Share Button