Today’s Bible verse Vandag se Bybel vers
Luke 11:9 #Bible #Verse
And I say to you, ask, and it shall be given to you; seek, and you shall find; knock, and it shall be opened to you.
Lukas 11:9 #Bybel #Vers
En Ek se vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal gevind word, klop en vir julle sal oop gemaak word.
Proverbs 31:25 #Bible #Verse
Strength and dignity are her clothing,
And she smiles at the future.
Spreuke 31:25 #Bybel #Vers
Sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom.
Psalm 121:5 #Bible #Verse
The LORD is your keeper;
The LORD is your shade on your right hand.
Psalms 121:5 #Bybel #Vers
Die Here is jou bewaarder; die Here is jou skaduwee aan jou regterhand.
Psalm 121:6 #Bible #Verse
The sun will not smite you by day,
Nor the moon by night.
Psalms 121:6 #Bybel #Vers
Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie.
Psalm 121:7 #Bible #Verse
The LORD will protect you from all evil;
He will keep your soul.
Psalms 121:7 #Bybel #Vers
Die Here sal jou bewaar van elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.
Psalm 9:10 #Bible #Verse
And those who know Thy name will put their trust in Thee;
For Thou, O LORD, hast not forsaken those who seek Thee.
Psalms 9:10 #Bybel #Vers
So is die Here n rots vesting vir die verdrukte, n rotsvesting in tye van benoudhied.
1 Timothy 3:16 #Bible #Verse
And by common confession great is the mystery of godliness:
He who was revealed in the flesh,
Was vindicated in the Spirit,
Beheld by angels,
Proclaimed among the nations,
Believed on in the world,
Taken up in glory.
1 Timotheus 3:16 #Bybel #Vers
En, onteenseglik, die verborgenheid van die godsaligheid is groot:
God is geopenbaar in die vlees,
is geregverdig in die Gees,
het verskein ann engele,
is verkondig onder die heidene,
is geglo in die wereld,
is opgeneem in heerlikheid.
1 Timothy 2:4 #Bible #Verse
who desires that all men be saved and come unto the knowledge of the truth.
1 Timotheus 2:4 #Bybel #Vers
wat will he dat alle mense gered word en tot die kennis van waarheid kom.
Today’s Bible verse Vandag se Bybel vers

You must be logged in to post a comment.