Bible verse for the day 1st white horse rider vs Antichrist

Bible verse for the day 1st white horse rider vs Antichrist

NASB77

Revelation 5:9

And they sang a new song, saying, “ Worthy art Thou to take the book, and to break its seals; for Thou wast slain, and didst purchase for God with Thy blood men from every tribe and tongue and people and nation.

Revelation 6:2

And I looked, and behold, a white horse, and he who sat on it had a bow; and a crown was given to him; and he went out conquering, and to conquer.

Revelation 13:2

And the beast which I saw was like a leopard, and his feet were like those of a bear, and his mouth like the mouth of a lion. And the dragon gave him his power and his throne and great authority.

Daniel 11:21

“And in his place a despicable person will arise, on whom the honor of kingship has not been conferred, but he will come in a time of tranquility and seize the kingdom by intrigue.

Bybel vers vir die dag 1ste wit perdryder vs Antichris

Bybel vers vir die dag 1ste wit perdryder vs Antichris

AFR53

Openbaring 5:9

Toe sing hulle ‘n nuwe lied en sê: U is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak, want U is geslag en het ons vir God met u bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie,

Openbaring 6:2

En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n wit perd. En hy wat daarop sit, het ‘n boog; en aan hom is ‘n kroon gegee, en hy het uitgegaan as ‘n oorwinnaar en om te oorwin.

Openbaring 13:2

En die dier wat ek gesien het, was soos ‘n luiperd, en sy pote soos dié van ‘n beer, en sy bek soos die bek van ‘n leeu; en die draak het hom sy krag gegee en sy troon en groot mag.

Openbaring 13:2

And the beast which I saw was like a leopard, and his feet were like those of a bear, and his mouth like the mouth of a lion. And the dragon gave him his power and his throne and great authority.

Daniel 11:21

Daarna sal ‘n veragtelike in sy plek optree op wie geen koninklike waardigheid gelê was nie, maar hy sal onverwags kom en met liste die koninkryk bemagtig.

Mark of the beast and the Christian sabbath

Christianity

Share Button

Mark of the beast and the Christian sabbath

Mark of the beast

Revelation 13:16-17

And he causes all, the small and the great, and the rich and the poor, and the free men and the slaves, to be given a mark on their right hand, or on their forehead, and he provides that no one should be able to buy or to sell, except the one who has the mark, either the name of the beast or the number of his name.

Openbaring 13:16-17

En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe ‘n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.

The Christian sabbath

Romans 14:5-12

One man regards one day above another, another regards every day alike. Let each man be fully convinced in his own mind. He who observes the day, observes it for the Lord, and he who eats, does so for the Lord, for he gives thanks to God; and he who eats not, for the Lord he does not eat, and gives thanks to God. For not one of us lives for himself, and not one dies for himself; for if we live, we live for the Lord, or if we die, we die for the Lord; therefore whether we live or die, we are the Lord’s. For to this end Christ died and lived again, that He might be Lord both of the dead and of the living. But you, why do you judge your brother? Or you again, why do you regard your brother with contempt? For we shall all stand before the judgment seat of God.
For it is written, “AS I LIVE, SAYS THE LORD, EVERY KNEE SHALL BOW TO ME, AND EVERY TONGUE SHALL GIVE PRAISE TO GOD.”
So then each one of us shall give account of himself to God.

Matthew 19:16-19

And someone came to Him and said, “Teacher, what good thing shall I do that I may obtain eternal life?” And He said to him, “Why are you asking Me about what is good? There is only One who is good; but if you wish to enter into life, keep the commandments.” Then he said to Him, “Which ones?” And Jesus said, “YOU SHALL NOT COMMIT MURDER; YOU SHALL NOT COMMIT ADULTERY; YOU SHALL NOT STEAL; YOU SHALL NOT BEAR FALSE WITNESS; HONOR YOUR FATHER AND MOTHER; and YOU SHALL LOVE YOUR NEIGHBOR AS YOURSELF.”

John 14:15

If you love Me, you will keep My commandments.

Die Christelike sabbat

Romeine 14:5-12

Die een ag die een dag bo die ander, die ander ag al die dae gelyk. Laat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees.
Hy wat die dag waarneem, neem dit waar tot eer van die Here; en hy wat die dag nie waarneem nie, neem dit nie waar nie tot eer van die Here; en wie eet, eet tot eer van die Here, want hy dank God; en wie nie eet nie, eet nie tot eer van die Here, en hy dank God.
Want niemand van ons leef vir homself nie en niemand sterf vir homself nie. Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here; of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here. Want hiervoor het Christus ook gesterwe en opgestaan en weer lewend geword, om oor dode sowel as lewende te heers. Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou broeder? Want ons sal almal voor die regterstoel van Christus gestel word. Want daar is geskrywe: So waaragtig as Ek leef, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely.
So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee.

Matthéüs 19:16-19

En daar kom een na Hom en sê vir Hom: Goeie Meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan hê?
En Hy sê vir hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe een, naamlik God. Maar as jy in die lewe wil ingaan, onderhou die gebooie.
Hy vra Hom: Watter? En Jesus sê–dit: Jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie egbreek nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie;
eer jou vader en moeder; en: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Johannes 14:15

As julle My liefhet, bewaar my gebooie.

Related posts
salvation and 10 commandments
Doctrine The 10 commandments
The 10 Commandments as edited by Jesus
Bible verses for the day 2 Corinthians 5:17, Ephesians 1:7, Hebrews 10:17, Daniel 9:9

Previous post
Daily Bible verse Malachi Isaiah 1 Peter Psalm

Mark of the beast and the Christian sabbath
Merk van die dier en Die Christelike sabbat

Share Button

Daily Bible verse Malachi Isaiah 1 Peter Psalm

Daily Bible verse Malachi Isaiah 1 Peter Psalm

NASB77

Malachi 3:16-18

Then those who feared the LORD spoke to one another, and the LORD gave attention and heard it, and a book of remembrance was written before Him for those who fear the LORD and who esteem His name.
“And they will be Mine,” says the LORD of hosts, “on the day that I prepare My own possession, and I will spare them as a man spares his own son who serves him.”
So you will again distinguish between the righteous and the wicked, between one who serves God and one who does not serve Him.

Isaiah 4:2-3

In that day the Branch of the LORD will be beautiful and glorious, and the fruit of the earth will be the pride and the adornment of the survivors of Israel.
And it will come about that he who is left in Zion and remains in Jerusalem will be called holy—everyone who is recorded for life in Jerusalem.

1 Peter 2:9

But you are A CHOSEN RACE, A royal PRIESTHOOD, A HOLY NATION, A PEOPLE FOR God’s OWN POSSESSION, that you may proclaim the excellencies of Him who has called you out of darkness into His marvelous light;

Psalm 103:13

Just as a father has compassion on his children, So the LORD has compassion on those who fear Him.

Psalm 34:15

The eyes of the LORD are toward the righteous, And His ears are open to their cry.

daaglikse bybel vers Maleagi Jesaja 1 Petrus Psalms

daaglikse bybel vers Maleagi Jesaja 1 Petrus Psalms

AFR53

Maleagi 3:16-18

Toe het die wat die HERE vrees, met mekaar gespreek; en die HERE het dit opgemerk en gehoor, en daar is ‘n gedenkboek voor sy aangesig geskrywe vir die wat die HERE vrees en sy Naam eer.
En hulle sal My tot ‘n eiendom wees, sê die HERE van die leërskare, op die dag wat Ek skep, en Ek sal met hulle medelyde hê soos ‘n man medelyde het met sy seun wat hom dien.
Dan sal julle weer die onderskeid sien tussen die regverdige en die goddelose, tussen die wat God dien en die wat Hom nie dien nie.

Jesaja 4:2-3

In dié dag sal die Spruit van die HERE wees tot sieraad en heerlikheid, en die vrug van die land tot hoogheid en versiering vir die vrygeraaktes van Israel.
En wie in Sion oorgebly het en gespaar is in Jerusalem, dié sal heilig genoem word, elkeen wat onder die lewendes opgeskrywe is in Jerusalem

1 Petrus 2:9

Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig,

Psalms 103:13

Soos ‘n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.

Psalms 34:15

Samek. Wyk af van wat verkeerd is, en doen wat goed is; soek die vrede en jaag dit na.

Jewish Days for 2018

Christianity

Share Button

Daily Bible verse Galatians 1 John Romans Psalm 2 Samuel

Daily Bible verse Galatians 1 John Romans Psalm 2 Samuel

NASB77

1 John 1:9

If we confess our sins, He is faithful and righteous to forgive us our sins and to cleanse us from all unrighteousness.

Galatians 2:20

I have been crucified with Christ; and it is no longer I who live, but Christ lives in me; and the life which I now live in the flesh I live by faith in the Son of God, who loved me, and delivered Himself up for me.

Romans 8:28

And we know that God causes all things to work together for good to those who love God, to those who are called according to His purpose.

Psalm 96:4

For great is the LORD, and greatly to be praised; He is to be feared above all gods.

2 Samuel 22:4

I call upon the LORD, who is worthy to be praised; And I am saved from my enemies.

daaglikse bybel vers 1 Johannes Galasiërs Romeine Psalms 2 Samuel

daaglikse bybel vers 1 Johannes Galasiërs Romeine Psalms 2 Samuel

AFR53

1 Johannes 1:9

As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.

Galasiërs 2:20

Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.

Romeine 8:28

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.

Psalms 96:4

Want die HERE is groot en baie lofwaardig; Hy is gedug bo al die gode.

2 Samuel 22: 4

Ek roep die HERE aan wat lofwaardig is, en van my vyande word ek verlos.

Previous Posts

nothing new under the sun

Curses of the mouth

thanks be to God, who gives us the victory through our Lord Jesus Christ

Psalm 136 Psalm 118 Psalm 150

Christianity

Share Button

Daily Bible verse thanks be to God, who gives us the victory through our Lord Jesus Christ.

Daily Bible verse thanks be to God, who gives us the victory through our Lord Jesus Christ.

NASB77

Malachi 4:2

But for you who fear My name the sun of righteousness will rise with healing in its wings; and you will go forth and skip about like calves from the stall.

2 Peter 1:4

For by these He has granted to us His precious and magnificent promises, in order that by them you might become partakers of the divine nature, having escaped the corruption that is in the world by lust.

Colossians 3:16

Let the word of Christ richly dwell within you, with all wisdom teaching and admonishing one another with psalms and hymns and spiritual songs, singing with thankfulness in your hearts to God.

Titus 2:1

But as for you, speak the things which are fitting for sound doctrine.

1 Corinthians 15:57

but thanks be to God, who gives us the victory through our Lord Jesus Christ.

daaglikse bybel vers Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus

daaglikse bybel vers Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus

AFR53

Maleagi 4:2

Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal.

2 Petrus 1:4

waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is.

Kolossense 3:16

Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here.

Titus 2:1

Maar spreek jy wat by die gesonde leer pas.

1 Korintiërs 15:57

Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.

Previous Posts

nothing new under the sun

Curses of the mouth

Psalm 136 Psalm 118 Psalm 150

Psalm 136 Psalm 118 Psalms 118 Psalms 136

Christianity

Share Button

Daily Bible verse Psalm 136 Psalm 118 Psalms 118 Psalms 136

Daily Bible verse Psalm 136 Psalm 118

NASB77

Psalm 136

Give thanks to the LORD, for He is good;
For His lovingkindness is everlasting.
Give thanks to the God of gods,
For His lovingkindness is everlasting.
Give thanks to the Lord of lords,
For His lovingkindness is everlasting.
To Him who alone does great wonders,
For His lovingkindness is everlasting;
To Him who made the heavens with skill,
For His lovingkindness is everlasting;
To Him who spread out the earth above the waters,
For His lovingkindness is everlasting;
To Him who made the great lights,
For His lovingkindness is everlasting:
The sun to rule by day,
For His lovingkindness is everlasting,
The moon and stars to rule by night,
For His lovingkindness is everlasting.
To Him who smote the Egyptians in their first-born,
For His lovingkindness is everlasting,
And brought Israel out from their midst,
For His lovingkindness is everlasting,
With a strong hand and an outstretched arm,
For His lovingkindness is everlasting;
To Him who divided the Red Sea asunder,
For His lovingkindness is everlasting,
And made Israel pass through the midst of it,
For His lovingkindness is everlasting;
But He overthrew Pharaoh and his army in the Red Sea,
For His lovingkindness is everlasting.
To Him who led His people through the wilderness,
For His lovingkindness is everlasting;
To Him who smote great kings,
For His lovingkindness is everlasting,
And slew mighty kings,
For His lovingkindness is everlasting:
Sihon, king of the Amorites,
For His lovingkindness is everlasting,
And Og, king of Bashan,
For His lovingkindness is everlasting,
And gave their land as a heritage,
For His lovingkindness is everlasting,
Even a heritage to Israel His servant,
For His lovingkindness is everlasting.
Who remembered us in our low estate,
For His lovingkindness is everlasting,
And has rescued us from our adversaries,
For His lovingkindness is everlasting;
Who gives food to all flesh,
For His lovingkindness is everlasting.
Give thanks to the God of heaven,
For His lovingkindness is everlasting.

Psalm 118

Give thanks to the LORD, for He is good;
For His lovingkindness is everlasting.
Oh let Israel say,
“His lovingkindness is everlasting.”
Oh let the house of Aaron say,
“His lovingkindness is everlasting.”
Oh let those who fear the LORD say,
“His lovingkindness is everlasting.”
From my distress I called upon the LORD;
The LORD answered me and set me in a large place.
The LORD is for me; I will not fear;
What can man do to me?
The LORD is for me among those who help me;
Therefore I shall look with satisfaction on those who hate me.
It is better to take refuge in the LORD
Than to trust in man.
It is better to take refuge in the LORD
Than to trust in princes.
All nations surrounded me;
In the name of the LORD I will surely cut them off.
They surrounded me, yes, they surrounded me;
In the name of the LORD I will surely cut them off.
They surrounded me like bees;
They were extinguished as a fire of thorns;
In the name of the LORD I will surely cut them off.
You pushed me violently so that I was falling,
But the LORD helped me.
The LORD is my strength and song,
And He has become my salvation.
The sound of joyful shouting and salvation is in the tents of the righteous;
The right hand of the LORD does valiantly.
The right hand of the LORD is exalted;
The right hand of the LORD does valiantly.
I shall not die, but live,
And tell of the works of the LORD.
The LORD has disciplined me severely,
But He has not given me over to death.
Open to me the gates of righteousness;
I shall enter through them, I shall give thanks to the LORD.
This is the gate of the LORD;
The righteous will enter through it.
I shall give thanks to Thee, for Thou hast answered me;
And Thou hast become my salvation.
The stone which the builders rejected
Has become the chief corner stone.
This is the LORD’s doing;
It is marvelous in our eyes.
This is the day which the LORD has made;
Let us rejoice and be glad in it.
O LORD, do save, we beseech Thee;
O LORD, we beseech Thee, do send prosperity!
Blessed is the one who comes in the name of the LORD;
We have blessed you from the house of the LORD.
The LORD is God, and He has given us light;
Bind the festival sacrifice with cords to the horns of the altar.
Thou art my God, and I give thanks to Thee;
Thou art my God, I extol Thee.
Give thanks to the LORD, for He is good;
For His lovingkindness is everlasting.

daaglikse bybel vers Psalms 118 Psalms 136

daaglikse bybel vers Psalms 118 Psalms 136

AFR53

Psalms 136

Vir die musiekleier; op die wysie van: “Máhalat.” ‘n Onderwysing van Dawid.
Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel en hul onreg afskuwelik gemaak; daar is niemand wat goed doen nie.
God het uit die hemel neergesien op die mensekinders om te sien of daar iemand verstandig is, wat na God vra.
Hulle het almal afgewyk, tesame het hulle ontaard; daar is niemand wat goed doen nie, ook nie een nie.
Het die werkers van ongeregtigheid dan geen kennis nie, wat my volk opeet asof hulle brood eet? Hulle roep God nie aan nie.
Dáár het skrik hulle oorweldig sonder dat daar skrik was; want God het die beendere verstrooi van hom wat jou beleër het; jy het hulle beskaamd gemaak, want God het hulle verwerp.
Ag, mag die verlossing van Israel uit Sion kom! As God die lot van sy volk verander, dan sal Jakob juig, Israel sal bly wees.

Psalms 118

Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid-
Hy wat alleen groot wonders doen, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Wat die hemele met verstand gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Wat die aarde op die water uitgespan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Wat die groot ligte gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Die son om te heers oor die dag, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Die maan en sterre om te heers oor die nag, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Wat die Egiptenaars getref het in hulle eersgeborenes, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
En Israel onder hulle uitgelei het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Met ‘n sterk hand en met ‘n uitgestrekte arm, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Wat die Skelfsee in stukke gesny het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
En Israel daar dwarsdeur laat gaan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
En Farao saam met sy leër in die Skelfsee gestort het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Wat sy volk deur die woestyn gelei het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Wat groot konings verslaan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
En geweldige konings gedood het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Sihon, die koning van die Amoriete, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
En Og, die koning van Basan, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
En hulle land as erfdeel gegee het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
As erfdeel aan Israel, sy kneg, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Wat in ons vernedering aan ons gedink het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
En ons van ons teëstanders losgeruk het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Wat voedsel gee aan alle vlees, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Loof die God van die hemel, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.

Previous Posts

nothing new under the sun

Curses of the mouth

Psalm 53 Psalm 118 Psalms 118 Psalms 53

Christianity

Share Button

Daily Bible verse Psalm 53 Psalm 118 Psalms 118 Psalms 53

Daily Bible verse Psalm 53 Psalm 118

NASB77

Psalm 53

The fool has said in his heart, “There is no God,”
They are corrupt, and have committed abominable injustice;
There is no one who does good.
God has looked down from heaven upon the sons of men,
To see if there is anyone who understands,
Who seeks after God.
Every one of them has turned aside; together they have become corrupt;
There is no one who does good, not even one.
Have the workers of wickedness no knowledge,
Who eat up My people as though they ate bread,
And have not called upon God?
There they were in great fear where no fear had been;
For God scattered the bones of him who encamped against you;
You put them to shame, because God had rejected them.
Oh, that the salvation of Israel would come out of Zion!
When God restores His captive people,
Let Jacob rejoice, let Israel be glad.

Psalm 118

Give thanks to the LORD, for He is good;
For His lovingkindness is everlasting.
Oh let Israel say,
“His lovingkindness is everlasting.”
Oh let the house of Aaron say,
“His lovingkindness is everlasting.”
Oh let those who fear the LORD say,
“His lovingkindness is everlasting.”
From my distress I called upon the LORD;
The LORD answered me and set me in a large place.
The LORD is for me; I will not fear;
What can man do to me?
The LORD is for me among those who help me;
Therefore I shall look with satisfaction on those who hate me.
It is better to take refuge in the LORD
Than to trust in man.
It is better to take refuge in the LORD
Than to trust in princes.
All nations surrounded me;
In the name of the LORD I will surely cut them off.
They surrounded me, yes, they surrounded me;
In the name of the LORD I will surely cut them off.
They surrounded me like bees;
They were extinguished as a fire of thorns;
In the name of the LORD I will surely cut them off.
You pushed me violently so that I was falling,
But the LORD helped me.
The LORD is my strength and song,
And He has become my salvation.
The sound of joyful shouting and salvation is in the tents of the righteous;
The right hand of the LORD does valiantly.
The right hand of the LORD is exalted;
The right hand of the LORD does valiantly.
I shall not die, but live,
And tell of the works of the LORD.
The LORD has disciplined me severely,
But He has not given me over to death.
Open to me the gates of righteousness;
I shall enter through them, I shall give thanks to the LORD.
This is the gate of the LORD;
The righteous will enter through it.
I shall give thanks to Thee, for Thou hast answered me;
And Thou hast become my salvation.
The stone which the builders rejected
Has become the chief corner stone.
This is the LORD’s doing;
It is marvelous in our eyes.
This is the day which the LORD has made;
Let us rejoice and be glad in it.
O LORD, do save, we beseech Thee;
O LORD, we beseech Thee, do send prosperity!
Blessed is the one who comes in the name of the LORD;
We have blessed you from the house of the LORD.
The LORD is God, and He has given us light;
Bind the festival sacrifice with cords to the horns of the altar.
Thou art my God, and I give thanks to Thee;
Thou art my God, I extol Thee.
Give thanks to the LORD, for He is good;
For His lovingkindness is everlasting.

daaglikse bybel vers Psalms 118 Psalms 53

daaglikse bybel vers Psalms 118 Psalms 53

AFR53

Psalms 53

Vir die musiekleier; op die wysie van: “Máhalat.” ‘n Onderwysing van Dawid.
Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel en hul onreg afskuwelik gemaak; daar is niemand wat goed doen nie.
God het uit die hemel neergesien op die mensekinders om te sien of daar iemand verstandig is, wat na God vra.
Hulle het almal afgewyk, tesame het hulle ontaard; daar is niemand wat goed doen nie, ook nie een nie.
Het die werkers van ongeregtigheid dan geen kennis nie, wat my volk opeet asof hulle brood eet? Hulle roep God nie aan nie.
Dáár het skrik hulle oorweldig sonder dat daar skrik was; want God het die beendere verstrooi van hom wat jou beleër het; jy het hulle beskaamd gemaak, want God het hulle verwerp.
Ag, mag die verlossing van Israel uit Sion kom! As God die lot van sy volk verander, dan sal Jakob juig, Israel sal bly wees.

Psalms 118

Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
Laat Israel dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!
Laat die huis van Aäron dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!
Laat die wat die HERE vrees, dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!
Uit die benoudheid het ek die HERE aangeroep; die HERE het my verhoor in die ruimte.
Die HERE is vír my; ek sal nie vrees nie: wat kan ‘n mens my doen?
Die HERE is vír my as my helper; so sal ék dan neersien op die wat my haat.
Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te vertrou.
Dit is beter om by die HERE te skuil as om op edeles te vertrou.
Al die heidene het my omsingel; dit is in die Naam van die HERE dat ek hulle stukkend gekap het.
Hulle het my omsingel, ja, hulle het my omsingel; dit is in die Naam van die HERE dat ek hulle stukkend gekap het.
Hulle het my omsingel soos bye- hulle is uitgeblus soos ‘n doringtakvuur; dit is in die Naam van die HERE dat ek hulle stukkend gekap het.
Jy het my hard gestamp om my te laat val, maar die HERE het my gehelp.
Die HERE is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heil geword.
‘n Stem van gejubel en van heil is in die tente van die regverdiges: die regterhand van die HERE doen kragtige dade.
Die regterhand van die HERE verhef; die regterhand van die HERE doen kragtige dade.
Ek sal nie sterwe nie, maar lewe en die werke van die HERE vertel.
Die HERE het my hard gekasty, maar my aan die dood nie oorgegee nie.
Maak oop vir my die poorte van die geregtigheid; ek wil daardeur ingaan, ek wil die HERE loof.
Dit is die poort van die HERE; regverdiges mag daardeur ingaan.
Ek wil U loof, omdat U my verhoor het en my tot heil geword het.
Die steen wat die bouers verwerp het, het ‘n hoeksteen geword.
Dit het van die HERE gekom; dit is wonderbaar in ons oë.
Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
Ag, HERE, gee tog heil; ag, HERE, gee tog voorspoed!
Geseënd is hy wat kom in die Naam van die HERE! Ons seën julle uit die huis van die HERE.
Die HERE is God, en Hy het vir ons lig gegee. Bind die feesoffer met toue, tot by die horings van die altaar.
U is my God, en ek wil U loof; o my God, ek wil U verhoog.
Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

Previous Posts

nothing new under the sun

Curses of the mouth

Christianity

Share Button

Daily Bible verse Curses of the mouth

Daily Bible verse Curses of the mouth

NASB77

Psalm 141:3

Set a guard, O LORD, over my mouth; Keep watch over the door of my lips.

Proverbs 12:18

There is one who speaks rashly like the thrusts of a sword, But the tongue of the wise brings healing.

Luke 6:45

The good man out of the good treasure of his heart brings forth what is good; and the evil man out of the evil treasure brings forth what is evil; for his mouth speaks from that which fills his heart.

Ephesians 4:29

Let no unwholesome word proceed from your mouth, but only such a word as is good for edification according to the need of the moment, that it may give grace to those who hear.

Proverbs 13:3

The one who guards his mouth preserves his life; The one who opens wide his lips comes to ruin.

Matthew 12:36

And I say to you, that every careless word that men shall speak, they shall render account for it in the day of judgment.

1 Peter 3:9

not returning evil for evil, or insult for insult, but giving a blessing instead; for you were called for the very purpose that you might inherit a blessing.

1 John 3:18

Little children, let us not love with word or with tongue, but in deed and truth.

daaglikse bybel vers Vloeke van die mond

daaglikse bybel vers Vloeke van die mond

AFR53

Psalms 141:3

HERE, stel ‘n wag voor my mond, bewaar die deur van my lippe.

Spreuke 12:18

Daar is een wat onverskillig woorde uitspreek soos swaardsteke, maar die tong van die wyse is genesing.

Lukas 6:45

Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond.

Efesiërs 4:29

Laat daar geen vuil woord uit julle mond uitgaan nie, maar net ‘n woord wat goed is vir die nodige stigting, sodat dit genade kan gee aan die wat dit hoor.

Spreuke 13:3

Wie sy mond bewaak, bewaar sy lewe; wie sy lippe wyd oopmaak, vir hom is daar ondergang.

Mattheus 12:36

Maar Ek sê vir julle dat van elke ydele woord wat die mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in die oordeelsdag.

1 Petrus 3:9

Vergeld geen kwaad met kwaad of skeldwoorde met skeldwoorde nie, maar seën inteendeel, omdat julle weet dat julle hiertoe geroep is, sodat julle seën kan beërwe.

1 Johannes 3:18

My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid.

Previous Posts

nothing new under the sun

Daily Bible verse Rapture requirements

End times part 1 Case that the antichrist will come from Turkey or Syria

End Times part 2 How long is the great tribulation

Rapture Ready Doctrine and Abominations unto God

climate change Book of Revelations

reading Gods word

Christianity

Share Button

Daily Bible verse nothing new under the sun

Daily Bible verse nothing new under the sun

NASB77

Ecclesiastes 1:9

That which has been is that which will be, And that which has been done is that which will be done. So, there is nothing new under the sun.

Mark 6:14-32

And King Herod heard of it, for His name had become well known; and people were saying, “John the Baptist has risen from the dead, and that is why these miraculous powers are at work in Him.”
But others were saying, “He is Elijah.” And others were saying, “He is a prophet, like one of the prophets of old.” But when Herod heard of it, he kept saying, “John, whom I beheaded, has risen!”
For Herod himself had sent and had John arrested and bound in prison on account of Herodias, the wife of his brother Philip, because he had married her.
For John had been saying to Herod, “It is not lawful for you to have your brother’s wife.”
And Herodias had a grudge against him and wanted to put him to death and could not do so;
for Herod was afraid of John, knowing that he was a righteous and holy man, and kept him safe. And when he heard him, he was very perplexed; but he used to enjoy listening to him.
And a strategic day came when Herod on his birthday gave a banquet for his lords and military commanders and the leading men of Galilee;
and when the daughter of Herodias herself came in and danced, she pleased Herod and his dinner guests; and the king said to the girl, “Ask me for whatever you want and I will give it to you.”
And he swore to her, “Whatever you ask of me, I will give it to you; up to half of my kingdom.”
And she went out and said to her mother, “What shall I ask for?” And she said, “The head of John the Baptist.”
And immediately she came in haste before the king and asked, saying, “I want you to give me right away the head of John the Baptist on a platter.”
And although the king was very sorry, yet because of his oaths and because of his dinner guests, he was unwilling to refuse her.
And immediately the king sent an executioner and commanded him to bring back his head. And he went and had him beheaded in the prison,
and brought his head on a platter, and gave it to the girl; and the girl gave it to her mother.
And when his disciples heard about this, they came and took away his body and laid it in a tomb.
And the apostles gathered together with Jesus; and they reported to Him all that they had done and taught.
And He said to them, “Come away by yourselves to a lonely place and rest a while.” (For there were many people coming and going, and they did not even have time to eat.)
And they went away in the boat to a lonely place by themselves.

Malachi 3:1

“Behold, I am going to send My messenger, and he will clear the way before Me. And the Lord, whom you seek, will suddenly come to His temple; and the messenger of the covenant, in whom you delight, behold, He is coming,” says the LORD of hosts.

Malachi 4:5

Behold, I am going to send you Elijah the prophet before the coming of the great and terrible day of the LORD.

Revelation 6:1-2

Then I saw when the Lamb broke one of the seven seals, and I heard one of the four living creatures saying as with a voice of thunder, “Come.” I looked, and behold, a white horse, and he who sat on it had a bow; and a crown was given to him, and he went out conquering and to conquer.

2 Kings 2:9

Now it came about when they had crossed over, that Elijah said to Elisha, “Ask what I shall do for you before I am taken from you.” And Elisha said, “Please, let a double portion of your spirit be upon me.”

Revelation 11:3-13

“And I will grant authority to my two witnesses, and they will prophesy for twelve hundred and sixty days, clothed in sackcloth.” These are the two olive trees and the two lampstands that stand before the Lord of the earth. And if anyone desires to harm them, fire proceeds out of their mouth and devours their enemies; and if anyone would desire to harm them, in this manner he must be killed. These have the power to shut up the sky, in order that rain may not fall during the days of their prophesying; and they have power over the waters to turn them into blood, and to smite the earth with every plague, as often as they desire. And when they have finished their testimony, the beast that comes up out of the abyss will make war with them, and overcome them and kill them. And their dead bodies will lie in the street of the great city which mystically is called Sodom and Egypt, where also their Lord was crucified. And those from the peoples and tribes and tongues and nations will look at their dead bodies for three and a half days, and will not permit their dead bodies to be laid in a tomb. And those who dwell on the earth will rejoice over them and make merry; and they will send gifts to one another, because these two prophets tormented those who dwell on the earth. And after the three and a half days the breath of life from God came into them, and they stood on their feet; and great fear fell upon those who were beholding them. And they heard a loud voice from heaven saying to them, “Come up here.” And they went up into heaven in the cloud, and their enemies beheld them. And in that hour there was a great earthquake, and a tenth of the city fell; and seven thousand people were killed in the earthquake, and the rest were terrified and gave glory to the God of heaven.

daaglikse bybel vers Niks nuut onder die son

daaglikse bybel vers Niks nuut onder die son

AFR53

Prediker 1:9

Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

Markus 6:14-32

Toe koning Herodes dit hoor–want sy naam het bekend geword–het hy gesê: Johannes die Doper het uit die dode opgestaan, en daarom werk dié kragte in Hom.
Ander het gesê: Hy is Elía, en ander weer het gesê: Hy is ‘n profeet of soos een van die profete.
Maar toe Herodes dit hoor, sê hy: Johannes wat ek onthoof het, dit is hy; hy het uit die dode opgestaan.
Want Herodes self het gestuur en Johannes gevange geneem en hom in die gevangenis geboei, vanweë Heródias, die vrou van Filippus, sy broer, omdat hy met haar getrou het.
Want Johannes het aan Herodes gesê: Dit is u nie geoorloof om u broer se vrou te hê nie.
En Heródias het ‘n oog op hom gehad en wou hom om die lewe bring en sy kon nie.
Want Herodes was bang vir Johannes, omdat hy wis dat hy ‘n regverdige en heilige man was, en hy het hom beskerm; en nadat hy hom gehoor het, het hy baie dinge gedoen en graag na hom geluister.
En op die geskikte dag, toe Herodes op sy verjaarsdag vir sy groot manne en die owerstes oor duisend en die vernaamstes van Galiléa ‘n maaltyd gegee het;
en toe die dogter van dieselfde Heródias inkom en dans, en Herodes en die wat saam aan tafel was, behaag, sê die koning vir die meisie: Vra my net wat jy wil, en ek sal dit aan jou gee.
En hy het vir haar gesweer: Net wat jy my vra, sal ek jou gee, al was dit ook die helfte van my koninkryk.
Daarop gaan sy uit en sê vir haar moeder: Wat sal ek vra? Toe antwoord sy: Die hoof van Johannes die Doper.
En dadelik gaan sy haastig in na die koning en vra en sê: Ek wil hê dat u my op die daad die hoof van Johannes die Doper op ‘n skottel gee.
Toe word die koning baie bedroef, maar ter wille van die eed en die wat saam aan tafel was, wou hy haar nie afwys nie.
En die koning stuur dadelik een van sy lyfwag met die bevel om sy hoof te bring; en hy het gegaan en hom in die gevangenis onthoof
en sy hoof op ‘n skottel gebring en dit aan die meisie gegee, en die meisie het dit aan haar moeder gegee.
En toe sy dissipels dit hoor, het hulle gekom en sy lyk weggeneem en dit in ‘n graf neergelê.
En die apostels het by Jesus saamgekom en Hom alles vertel wat hulle gedoen sowel as wat hulle geleer het.
En Hy sê vir hulle: Kom julle self in die eensaamheid na ‘n verlate plek en rus ‘n bietjie. Want daar was baie wat kom en gaan, en hulle het selfs geen geskikte tyd gehad om te eet nie.
En hulle het met die skuit vertrek na ‘n verlate plek in die eensaamheid.

Maleagi 3:1

Kyk, Ek stuur my boodskapper wat die weg voor My uit sal baan; dan sal skielik na sy tempel kom die Here na wie julle soek, naamlik die Engel van die verbond, na wie julle ‘n begeerte het. Kyk, Hy kom, sê die HERE van die leërskare.

Maleagi 4:5

Kyk, Ek stuur julle die profeet Elía voordat die groot en vreeslike dag van die HERE aanbreek.

Openbaring 6:1-2

En ek het gesien toe die Lam een van die seëls oopmaak; en ek het een van die vier lewende wesens hoor sê, soos die geluid van ‘n donderslag: Kom kyk!
En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n wit perd. En hy wat daarop sit, het ‘n boog; en aan hom is ‘n kroon gegee, en hy het uitgegaan as ‘n oorwinnaar en om te oorwin.

2 Konings 2:9

En nadat hulle deur was, sê Elía vir Elísa: Begeer wat ek vir jou moet doen, voordat ek van jou af weggeneem word. En Elísa antwoord: Laat dan tog ‘n dubbele deel van u gees op my kom.

Openbaring 11:3-13

En Ek sal aan my twee getuies gee dat hulle, met sakke bekleed, duisend twee honderd en sestig dae lank sal profeteer.
Hulle is die twee olyfbome en die twee kandelaars wat voor die God van die aarde staan.
En as iemand hulle wil beskadig, gaan daar vuur uit hulle mond en verslind hulle vyande; en as iemand hulle wil beskadig, moet hy op dieselfde manier gedood word.
Hulle het mag om die hemel te sluit, sodat daar in die dae van hulle profesie geen reën val nie; en hulle het mag oor die waters, om dit in bloed te verander en om die aarde te tref met allerhande plae so dikwels as hulle wil.
En wanneer hulle hul getuienis voleindig het, sal die dier wat uit die afgrond opkom, teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak;
en hulle lyke sal lê op die straat van die groot stad wat geestelik genoem word Sodom en Egipte, waar ook onse Here gekruisig is.
En mense uit die volke en stamme en tale en nasies sal hulle lyke drie en ‘n halwe dag lank sien en nie toelaat dat hulle lyke in die graf gelê word nie.
Die bewoners van die aarde sal bly en verheug wees oor hulle en sal vir mekaar geskenke stuur, omdat dié twee profete die bewoners van die aarde gepynig het.
En ná die drie en ‘n halwe dag het ‘n gees van die lewe uit God in hulle ingegaan, en hulle het op hul voete gaan staan, en ‘n groot vrees het geval op die wat hulle aanskou het.
En hulle het ‘n groot stem uit die hemel vir hulle hoor sê: Kom op hierheen! En hulle het opgevaar na die hemel in die wolk, en hul vyande het hulle aanskou.
En in dié uur het daar ‘n groot aardbewing gekom, en ‘n tiende van die stad het geval, en sewe duisend mense het in die aardbewing omgekom, en die ander het bevrees geword en aan die God van die hemel heerlikheid toegebring.

Previous Posts

Daily Bible verse Rapture requirements

End times part 1 Case that the antichrist will come from Turkey or Syria

End Times part 2 How long is the great tribulation

Rapture Ready Doctrine and Abominations unto God

climate change Book of Revelations

reading Gods word

Christianity

Tag of interest

Elijah

Share Button

Daily Bible verse Rapture requirements

Daily Bible verse Rapture requirements

NASB77

Matthew 7:21

Not everyone who says to Me, ‘Lord, Lord,’ will enter the kingdom of heaven; but he who does the will of My Father who is in heaven.

Luke 6:46

And why do you call Me, ‘Lord, Lord,’ and do not do what I say?

James 1:22

But prove yourselves doers of the word, and not merely hearers who delude themselves.

Romans 2:13

for not the hearers of the Law are just before God, but the doers of the Law will be justified.

Luke 13:23-27

And someone said to Him, “Lord, are there just a few who are being saved?” And He said to them,
“Strive to enter by the narrow door; for many, I tell you, will seek to enter and will not be able.
“Once the head of the house gets up and shuts the door, and you begin to stand outside and knock on the door, saying, ‘Lord, open up to us!’ then He will answer and say to you, ‘I do not know where you are from.’
“Then you will begin to say, ‘We ate and drank in Your presence, and You taught in our streets’;
and He will say, ‘I tell you, I do not know where you are from; DEPART FROM ME, ALL YOU EVILDOERS.’

daaglikse bybel vers Wegraping vereistes

daaglikse bybel vers Wegraping vereiste.

AFR53

Mattheus 7:21

Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.

Lukas 6:46

En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?

James 1:22

En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.

Romeine 2:13

omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word.

Lukas 13:23-27

Toe sê iemand vir Hom: Here, is die wat gered word, min? En Hy antwoord hulle:
Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie.
Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin buitekant te staan en aan die deur te klop en te sê: Here, Here, maak vir ons oop–sal Hy antwoord en vir julle sê: Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie.
Dan sal julle begin sê: Ons het in u teenwoordigheid geëet en gedrink, en U het op ons strate geleer.
En Hy sal sê: Ek sê vir julle, Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie. Gaan weg van My, al julle werkers van die ongeregtigheid!

Previous Posts

End times part 1 Case that the antichrist will come from Turkey or Syria

End Times part 2 How long is the great tribulation

Romans Matthew Luke 1 Corinthians

Rapture Ready Doctrine and Abominations unto God

climate change Book of Revelations

reading Gods word

Christianity

Share Button