Psalm 19:2
New American Standard 1977
Day to day pours forth speech,
And night to night reveals knowledge.
Psalms 19:2
Ou Afrikaanse vertaaling
Die hemel vertel die eer van God,
en die uitspansel verkonding
die werk van sy hande.
Faith Saturday Bible Teachings Christian Worship and daily bible verses
Bible verse
New American Standard 1977
Day to day pours forth speech,
And night to night reveals knowledge.
Ou Afrikaanse vertaaling
Die hemel vertel die eer van God,
en die uitspansel verkonding
die werk van sy hande.
New American Standard 1977
“Hear my words, you wise men,
And listen to me, you who know.
ou Afrikaanse vertaaling
Hoor my woorde, o wyse manne!
En luister na my,
u wat kennis het!
New American Standard 1977
For thus the Lord GOD, the Holy One of Israel, has said,
“In repentance and rest you shall be saved,
In quietness and trust is your strength.”
But you were not willing,
Ou Afrikaanse Vertaaling
Want so se die Here Here,
die Heilige van Israel: In trug keer
en rus le julle heil, in stil wees en
vertroue bestaan julle krag; maar julle
wou nie,
New American Standard Bible
Who is like the Lord our God,
Who is enthroned on high,
Who humbles Himself to behold
The things that are in heaven and in the earth?
He raises the poor from the dust
And lifts the needy from the ash heap,
Ou Afrikaanse vertaaling
Wie is soos die Here onse God,
wat hoog woon,
wat laag neersien, in die hemel and op aarde?
Wat die gering uit die stof oprig,
die behoeftige van die ashoop af hef;
New American Standard 1977
My God, my rock, in whom I take refuge;
My shield and the horn of my salvation, my stronghold and my refuge;
My savior, Thou dost save me from violence.
Ou vertaaling
God is my rots by wie ek skuil;
my skild en die horning van my heil,
my rotsvesting en my toevlug,
my verlosser;
van geweld het U my verlos
New American Standard 1977
Do preserve my soul, for I am a godly man;
O Thou my God, save Thy servant who trusts in Thee.
Ou Afrikaanse vetaaling
Bewaar my siel, want n gunsganoot is ek; U, my God, verlos U kneg wat op U vertrou
Nehemiah 9 verse 6 NASB 1977
“Thou alone art the LORD.
Thou hast made the heavens,
The heaven of heavens with all their host,
The earth and all that is on it,
The seas and all that is in them.
Thou dost give life to all of them
And the heavenly host bows down before Thee.
Nehemia 9 verse 6
U alleen die Here, U het the hemel en al sy leerskare, gemaak, die aarde en alles daarin is, die see en alles wat daar in is, en U hou dit alles in die lewe, en die leer van die hemel buig hulle voor U neer.
Verse of the day Nehemiah 9 verse 6
You must be logged in to post a comment.