Faith Saturday

heaven

Bible verse for today Psalm Matthew Luke Romans Acts Salvation

Bible verse for today Psalm, Matthew, Luke, Romans, Acts, Salvation

Bible verse for today

New American Standard 1977

Old Testament

Psalm 62:1
My soul waits in silence for God only;
From Him is my salvation.

Gospel

Matthew 19:25-28
And when the disciples heard this, they were very astonished and said, “Then who can be saved?”
And looking upon them Jesus said to them, “With men this is impossible, but with God all things are possible.”
Then Peter answered and said to Him, “Behold, we have left everything and followed You; what then will there be for us?”
And Jesus said to them, “Truly I say to you, that you who have followed Me, in the regeneration when the Son of Man will sit on His glorious throne, you also shall sit upon twelve thrones, judging the twelve tribes of Israel.

Luke 13:23-28
And someone said to Him, “Lord, are there just a few who are being saved?” And He said to them, “Strive to enter by the narrow door; for many, I tell you, will seek to enter and will not be able. “Once the head of the house gets up and shuts the door, and you begin to stand outside and knock on the door, saying, ‘Lord, open up to us!’ then He will answer and say to you, ‘I do not know where you are from.’ “Then you will begin to say, ‘We ate and drank in Your presence, and You taught in our streets’; and He will say, ‘I tell you, I do not know where you are from; DEPART FROM ME, ALL YOU EVILDOERS.’ “There will be weeping and gnashing of teeth there when you see Abraham and Isaac and Jacob and all the prophets in the kingdom of God, but yourselves being cast out. 29“And they will come from east and west, and from north and south, and will recline at the table in the kingdom of God. 30“And behold, some are last who will be first and some are first who will be last.”

Apostle teaching

Romans 10:9
that if you confess with your mouth Jesus as Lord, and believe in your heart that God raised Him from the dead, you shall be saved;

Acts 16:31
And they said, “Believe in the Lord Jesus, and you shall be saved, you and your household.”

Bybel vers vir vandag

Ou Afrikaanse vertaaling 1953

Ou Testament

Psalms 62:2
My soul waits in silence for God only;
From Him is my salvation.

Die goeie nuus

Mattheus 19:25-28
Toe sy dissipels dit hoor, was hulle baie verslae en sê: Wie kan dan gered word?
Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik.
Daarop antwoord Petrus en sê vir Hom: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. Wat sal daar dan vir ons wees?
En Jesus sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle dat julle wat My gevolg het, in die wedergeboorte wanneer die Seun van die mens op sy heerlike troon gaan sit, julle ook op twaalf trone sal sit en die twaalf stamme van Israel sal oordeel.

Lukas 13:23-28
Toe sê iemand vir Hom: Here, is die wat gered word, min? En Hy antwoord hulle:
Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie.
Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin buitekant te staan en aan die deur te klop en te sê: Here, Here, maak vir ons oop–sal Hy antwoord en vir julle sê: Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie.
Dan sal julle begin sê: Ons het in u teenwoordigheid geëet en gedrink, en U het op ons strate geleer.
En Hy sal sê: Ek sê vir julle, Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie. Gaan weg van My, al julle werkers van die ongeregtigheid!
Daar sal geween wees en gekners van die tande, wanneer julle Abraham en Isak en Jakob en al die profete in die koninkryk van God sal sien, maar julle self uitgedryf buitentoe.

Apostel Onderig

Romeine 10:9
s jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word;

Handelinge 16:31
Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.

Bible teaching links

One hour with Christ through prayer and worship

Bible verse about forgiveness

The most powerful prayer for watchmen

Faith Saturday Bible Teachings Christian Worship and daily bible verses

The rapture, end times and Armageddon in the words of our Savior

Bible verses for the day Matthew 25:14-30 Mattheus 25:14-30

Bible verse for the day Matthew 24 vs Revelations

Christian dates

Bible verse for today Proverbs John Colossians Ephesians

Bible verse for today Psalm, Matthew, Luke, Romans, Acts, Salvation

Share Button

There are 3 concepts repeated over and over again in the new testament, if you are a true believe of Jesus Christ
you will follow these 3 concepts no matter what your denomination creed nationality or togue is. If your denomination do not follow any of these 3 most repeated concepts in the new testament, you should question their true motives.

1) Jesus is the only one whom can save you, not any mortal man, priest, object, saint, ritual or doctrine.
Bible verses confirming this concept.
2) You willingly follow the commandments of God / Jesus Christ and do not view it as work.
Bible verses confirming this concept.
3) Believers in Christ are not appointed to Gods wrath
Bible verses confirming this concept.

Daar is 3 konsepte wat herhaaldelik in die nuwe testament herhaal word, as jy ‘n ware volgeling van Jesus Christus is
sal jy hierdie 3 konsepte volg, ongeag wat jou kerk groep, nasionaliteit, ras of tong is. As u denominasie nie een van hierdie 3 mees herhaalde konsepte in die nuwe testament volg nie, moet u hulle ware motiewe bevraagteken.

1) Jesus is die enigste een wat jou kan red, nie enige sterflike mens, priester, voorwerp, heilige mens, ritueel of leerstelling nie.
Bybelverse wat hierdie konsep bevestig.
2) U volg die gebooie van God / Jesus Christus gewillig en beskou dit nie as werk nie.
Bybelverse wat hierdie konsep bevestig.
3) Gelowiges in Christus word nie tot God se toorn aangestel nie
Bybelverse wat hierdie konsep bevestig.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap

Faith Saturday

Share Button